Jump to content

Hallo almal


johan+denice

Recommended Posts

Hi ons is nie eintlik nuut nie. Dit gaan net dol en het nie altyd tyd vir alles wat ons wil doen nie. Ons is nou besig om deur al die forum se goed te gaan en het soveel vrae en soveel goed wat ons wil weet. Ons wil weet hoe lank vat 'n visa 457 en kan ons solank aansoek doen vir 'n independent skilled visa en wat stel julle voor. Ons wil so gou moontlik oorgaan en wat is die vinnigste manier en die regte manier.Dankie

Tatta

Denice

Edited by johan g
Link to comment
Share on other sites

Hi ons is nie eintlik nuut nie. Dit gaan net dol en het nie altyd tyd vir alles wat ons wil doen nie. Ons is nou besig om deur al die forum se goed te gaan en het soveel vrae en soveel goed wat ons wil weet. Ons wil weet hoe lank vat 'n visa 457 en kan ons solank aansoek doen vir 'n 2060 en wat stel julle voor. Ons wil so gou moontlik oorgaan en wat is die vinnigste manier en die regte manier.Dankie

Tatta

Denice

Die 2060 is 'n independent skilled visa weet julle van so 'n visa

Link to comment
Share on other sites

het julle al gehoor van 'n independent skilles visa en kan iemand my raad gee hoe om te werk te gaan.

Dankie

Denice

Edited by johan g
Link to comment
Share on other sites

Johan,

Het jy nie dalkies verkeerd gelees nie die Independant skilled visa is 'n 175 en die aansoek kos Au$2060!

Groete

Nilo

Link to comment
Share on other sites

Sorry have never heard of this Visa, most visas to my knowledge are only 3 numbers such as 176 , 457, 356 etc

It might be a good idea to visit and spend some time on the following website

www.immi,gov.au or tell us your intentions , criterea etc and we might be able to direct you

beste

Des

Edited by DesV
Link to comment
Share on other sites

I think you guys have the price to apply for the Independant Skilled visa $2060 mixed up with the visa number!

Link to comment
Share on other sites

Haai daar

Sover ek weet vat 'n 457 visa enige iets van 3 weke tot 3 maande om goedgekeur te word. Ons is ook redelike nuut met al hierdie immigrasie goeters, maar het op die harde manier geleer. Die vinnigste manier is maar die 457 visa. Hoe ver is julle immigrasie proses?

Buy

Elsabe :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Nilo

Het die Independant Skilled subclass 136 visa verander na 175?

Hierdie visa volgens agente kan tot twee jaar neem.

Beslis is 457 baaaaaie vinniger. Beslis eers 'n sponsor kry.

Link to comment
Share on other sites

Hene JA! Die 457 is definetief die vinnigste maar, mens moet 'n Company kry wat jou in diens sal neem en sponsor. Maar definetief die vinnigste!

Lovies

N

Link to comment
Share on other sites

Hene JA!

beteken dit dat : Die Independant Skilled subclass 136 visa verander het na 175.

Ek wil net nie K :) K praat as ek ander probeer help nie.

:ilikeit:

Weet jy watter havoc het dalk die Melbourne host laat wakker word? Ek check maar net die avitar! She is now wide awake! :(

thanks

Etienne

Edited by slingshot
Link to comment
Share on other sites

Hallo daar!

Ek het op besoek na AUS nou onlangs 'n sponsorship gekry :ilikeit:

Nou wag ek net vir geboorte sertifikate en dan gaan my aansoek in.

My baas het gese dat dit enig iets tussen 3 weke en 3 maande kan vat. My suster se sponsorship aansoek het 2 maande geneem.

Dis jou vinnigste manier om SA te verlaat hoor.

Grote

Tiger

Slightly off the topic.

Should you go on a work sponsorship : how long before you can apply for PR?

Thanks for the info

T

Link to comment
Share on other sites

Should you go on a work sponsorship : how long before you can apply for PR?

Onder korreksie dink ek onmiddelik wanneer jy daar is :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Onder korreksie dink ek onmiddelik wanneer jy daar is :ilikeit:

Hmmm dis wonderlik! :D

My new boss said something like that. She is very supportive!

Thanks for the info!

Link to comment
Share on other sites

I think you guys have the price to apply for the Independant Skilled visa $2060 mixed up with the visa number!

Nilo

You are such a Clever Girl, well done

Des

Link to comment
Share on other sites

Hi Denice

I have noticed that you have edited your "Hallo Almal" where the same question was posted. :blush:

I have tried through google search but could only get the address's postal code to be 2060. One of the searches reads:

"We can offer specialist advice on all types of Australian Immigration Visas, ... with its registered office at 105-153 Miller Street North Sydney NSW 2060"

Pino,

I hope this is even closer?

Denice,

I would like to say..You've got us, what is the answer?

Anyone for a lifeline? :whome:

Edited by slingshot
Link to comment
Share on other sites

I think you guys have the price to apply for the Independant Skilled visa $2060 mixed up with the visa number!

Hallo

Sorry my fout ek het die bedrag met die visa nommer ongeruil. Dit was 'n regte blonde oomblik.

Tatta

Denice

Link to comment
Share on other sites

Soos ek gese het Slingshot, die nommertjies was bietjie verkeerd!

Ja, 'n 135 is nou 'n 175, net om ons almal wakker te hou of confused of iets??? Die lotte by immi issie fools nie hulle weet hulle speel met onse senuwees!

Johan q, die vinnigste is maar die 457, ons het vir ons PR (permanent residency visa) aansoek gedoen en toe werk gekry op 'n 457 , die enigste nadeel is dat mens moet uit die land uit om die visa te kry, ons het in NZ gaan vakansie hou vir 'n week! Die voordeel ons was agt maande vinniger hier!! Jippeee!!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...