aniena Posted November 11, 2007 Report Share Posted November 11, 2007 Daar's 2 poste :Masjien operateur en assistent veld operateur - besproeing. Indien iemand dalk belangstel. Vir meer info kontak Mnr. Geoff Lucas by +61 87221 5000 of www. lucasgroup.com.au of resume@lucasgroup.com.au verwysings nr 8953Ek kan nie die mense se intergriteit waarborg nie, ek weet niks van hulle af nie. Dit was maar net die advertensie in vandag se rapport.groeteAniena Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.