Jump to content

Net 'n kort storietjie


Legalbuff

Recommended Posts

Hallo almal!

Net 'n kort storietjie van hoe God mens se lewe plooi om dinge vir ons makliker te maak!

Ek en man is tans besig met sy skills assessment by engineers australia - om dinge bietjie te bemoeilik is die manne vreeslik erg oor hoe die dokumente geverify is en die regte stempels van die regte mense is nodig... Ons het nie waar ons bly enige plek in die land 'n Aus ambassade nie, en die manne laat weet 'n SA ambassade se stempels is nie genoeg nie...

Wat wel sal werk is as ons die goed laat stempel deur 'n ingenieur wat alreeds deur Eng Aus geregistreer is.

Ek verander laasweek van werk en ek werk saam met 'n Aus vroutjie - baie oulike mens. TOEVALLIG is haar man 'n ingenieur, en TOEVALLIG 'n geregistreerde ingenieur van Aus!!!

Hoe goed is die God wat ons dien nie!!!

Wou net vir almal vertel - geniet die dag mense!!!

Link to comment
Share on other sites

AMAZING!!!! Dankie vir die deel, dit is so so waar dat God ons pad vir ons gelyk maak, as ons sy wil doen.

Link to comment
Share on other sites

Dankie!

Dit wys mens net weereens - met elke ding in die lewe het God 'n doel.

Sterkte vorentoe!

Link to comment
Share on other sites

Dis dinge soos hierdie wat later soos mylpale op 'n mens se lewenspad wys hoe en waar God "n mens se lewe gerig en bestuur het.

Dax

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...