Jump to content

Pretoria Koffieklub


slingshot

Recommended Posts

By die samekoms van 4 Nov het ek voorgestel dat die wat van tyd tot tyd net bietjie inligting wil uitruil oor 'n koppie koffie kan dit hou by Gloria Jean's in Brooklyn. Dit is by die Ster Kinekor flieks. Gloria Jean's is 'n bekende Australianse koffie franchise. Hulle koffie is nog nie op standaard nie, maar is darem lekker. Daar is sitareas waar groepe kan saamkuier. Ek sou se niks meer as 10 mense op 'n slag.

Die bestuurderres, Sophia het gese die forumlede is welkom en sy sal spesiaal plek hou indien een met haar reel. Haar besonderdede is as volg: 012-3460700 of 0724030405.

Wat ek voorstel is dat die een (enige forum lid) wat wil gaan net tyd en plek aandui. Dit sal goed wees indien die wat belangstel sal reageer. Dit mag beteken dat die persoon wat dit reel dalk alleen daar gaan opeindig, maar so what! So 'n uitnodiger mag 'n kundige uit die veld saambring, (SARS, Beleggings, Versekeraar, Vervoerders ens.)

Die idee is dan om meer gereeld te kuier en die braai of Pic-in-the-Park 3-4 keer 'n jaar te hou? Die plek kan ook enige ander plek wees.

Kan dit werk?

:lol:

Edited by slingshot
Link to comment
Share on other sites

Sorry ek dink ek hijack jou post nou - maar ja dit kan werk Gloria Jeans maak lekker koffie en al is hulle "Oz" en ons drink koffie by hulle mis ek wragtig die Gloria Jeans in Brooklyn !!!!!! Geniet dit want dis anders in Oz die plattelandse menu is maar redelik beperk.

Link to comment
Share on other sites

Dis 'n goeie idee Ettienne! Ek het 'n hele paar pelle wat nog besig is om dinge uit te sort, en later hul proses aan die gang wil kry, so ek sal hul soms saamnooi!

Dankie vir die voorstel, ek is seker mense sal dit gebruik!

Groete

Elize

Link to comment
Share on other sites

Nee dit kan definitief werk!

Dankie vir die idee

Link to comment
Share on other sites

Sorry ek dink ek hijack jou post nou - maar ja dit kan werk Gloria Jeans maak lekker koffie en al is hulle "Oz" en ons drink koffie by hulle mis ek wragtig die Gloria Jeans in Brooklyn !!!!!! Geniet dit want dis anders in Oz die plattelandse menu is maar redelik beperk.

Dankie vir die ondersteuning uit OZ!

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Uitnodiging: Lizette en ek hou afskeid by die koffieklub en nooi ander uit:

Datum: Sondag 25 November 2007

Tyd: vanaf 19h00

Plek: Gloria Jean's in Brooklyn. Dit is by die Ster Kinekor flieks.

Foto: Sal later pics opsit

Kom gesels lekker van ditjies en datjies oor emmigrasie na Australie.

Om 'n aanduiding te kry vir die getalle sal ek dit waardeer as julle kan antwoord op die skrywe.

Sien julle graag daar! :)

Link to comment
Share on other sites

Uitnodiging: Lizette en ek hou afskeid by die koffieklub en nooi ander uit:

Datum: Sondag 25 November 2007

Tyd: vanaf 19h00

Plek: Gloria Jean's in Brooklyn. Dit is by die Ster Kinekor flieks.

Foto: Sal later pics opsit

Kom gesels lekker van ditjies en datjies oor emmigrasie na Australie.

Om 'n aanduiding te kry vir die getalle sal ek dit waardeer as julle kan antwoord op die skrywe.

Sien julle graag daar! :D

Hello almal

Ons is ook nou nuut op die "mark". Is die vir almal bedoel of hoe. Nie mooi seker hoe dit werk nie.

Andrea

Hello almal

Ons is ook nou nuut op die "mark". Is die vir almal bedoel of hoe. Nie mooi seker hoe dit werk nie.

Andrea

Weer ek

Oops, ek lees nou eers verder en neem aan dis vir almal. Ons is volgende keer ook daar.

Andrea

Link to comment
Share on other sites

Enige iemand is welkom!!

Hier is fotos van hoe dit daar lyk.

post-3080-1195919120.jpg

post-3080-1195919137.jpg

post-3080-1195919218.jpg

Ons kan ook hier bymekaar kom as daar baie mense is:

post-3080-1195919157.jpg

Gloria Jeans sal ons hier ook kan bedien.

Sien julle daar vir 'n lekker kuiertjie vir oulaas:

Groete

Link to comment
Share on other sites

...en? kon jul darem 'n paar mense bymekaar kry?

lyk my hierdie tyd vd jaar is ekstra moeilik

sal dophou en graag kom join, seker ook eers vroeg-vroeg in die nuwe jaar in

groetnis :offtopic:

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...

Hello almal. Ek wou net hoor wanneer hou jul weer 'n samekoms. Het enige een al iets gereel of hoe maak julle. Lekker dag. Andrea

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...