Jump to content

Pta Kuier Sondag 4 Nov 07


slingshot

Recommended Posts

Die besonderhede is as volg:

Venue: Rietondale Park (sien fotos aangeheg)(Ongelukkig geen klubhuis fotos nie maar ek sal neem indien nodig Fotos 4+5)

Datum: Sondag, 4 November 2007

Tyd: 12h00

Spyseniering: Bring eie piekniekmaandjie en drankies. Vir die wat wil braai - as ons klubhuis gebruik kan ons braai anders dink ek ‘n gasbraaier kan ook goed wees.

Sitplek: Bring eie stoele

Sonskerm: Bring eie sambrele saam.

Aanwysings:

 Vanaf Fonteinedal : Foto –3

 Vanaf Waverley-sirkel : Foto – 1

 Vanaf Koeksisters-kruising: Foto – N3

 Ingang na park Foto – 6 (Loop reguit aan met voetpad tot by speelpark)

Toegangsfooi: Verniet

Parkering: Binne in die gronde van die park

Toiletgeriewe: Onthou toiletpapier

Identifikasie: Jou avatar foto – LOL what ever op jou bors!

Braai - Bring braaitoerusting en charcoal

Bespreek asb:

• Reply op die forum en

• SMS of bel Etienne by 0827744129

Pta Koffieklub groete

Edited by slingshot
Link to comment
Share on other sites

...ai...dis biki van 'n katarsus...

jul moet dit baie geniet en baie daaroor kom skryf op die forums...ons sal dit ongelukkig nie kan maak nie agv ander reelings en reeds 'n geryery.

goed gaan en groete!

Link to comment
Share on other sites

Hi Etienne

Dankie vir jou reelings. Sien julle daar. 2 x 1 .

Gaan julle braai of moet ons eerder piekniek kos bring.

Cheers vir eers

Sheila2Oz

Link to comment
Share on other sites

Gaan julle braai of moet ons eerder piekniek kos bring.

Ons volg die makliker uitweg. Piekniek mandjie

Die braaigeriewe is nie by die speelpark nie(so 100m weg). Ek sal die sleutel van die tennisklub maar in elk geval by die voorsitter kry net vir ingeval dit dalk reen.

;)

Edited by slingshot
Link to comment
Share on other sites

Guest Vermeulens

Dankie, Ettienne (Slignshot) vir al jou moeite, ons het dit vreeslik geniet. Net jammer ons het nie met almal gesels wat daar was nie.

Ek stel voor dat ons die volgende byeenkoms in Maart 2008 doen?

Emmarentia

Link to comment
Share on other sites

Ja, baie dankie! Dit was ons eerste en hopelik laaste voor ons gaan! Hopelik sien ons almal gou weer as ons daai kant is.

Dankie vir almal se gesels en vriendskap! was lekker om almal te ontmoet!

Groete

Henry en Elize :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Dankie Slingsot vir al die reelings. :thumbdown: Ons het dit vreeslik geniet!!

Dit was so lekker om almal te ontmoet en dan bekendes ook daar raak te loop, wat jy nie eers geweet het dink aan immigreer nie.

Nou kan mens ook die forum name by die gesigte pas. Ons het 'n hond uit 'n bos gekuier. Hoop ons sien mekaar gou weer of hier of in Oz.

Groete

Aniena

Link to comment
Share on other sites

:lol: Ek was rooi van :lol: toe ek agterkom ek is laat vir my eie reelings. Sorry ek het :lol: op die job. Hier is te min smilies vir my gevoel. Saawrie !!!!!

Gelukkig het niemand my uitgehaal nie.--Nog nie!

Ek moet se dit was die maklikste reelings wat ek moes tref. Ek kom 2 ure laat en die mense kuier te heerlik. Dit wys weereens sê net plek, datum en tyd ( :lol: ) --- en wanneer die tema SA2OZ is, is daar geen seremoniemonster nodig nie. Die gees was hoog.

Aan die wat dit gemis het, moenie volgende keer nie, die geselskap is te lekker om te mis! Aan die wat daar was en ook van anderkant die Jikskei rivier of is dit nou die Apies rivier gekom het, dankie vir die teenwoordigheid. Dit was lekker - veral om gesigte met Avitars te kon match.

Aan die een wat volgende keer reelings tref--Moenie laat wees nie!

Sterkte met almal se visum aansoeke!

:lol:

Edited by slingshot
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...