Jump to content

Boeta: NUUT OP FORUM


Guest boeta
 Share

Recommended Posts

Guest boeta

HI my naam is Boeta ,ons gesin is al amper 6jaar in aus .Ons bly in cairns QLD

Tegniese raad beskikbaar vir manne wat nog in SA sit

Edited by boeta
Link to comment
Share on other sites

Welkom boeta, en dankie vir jou aanbod vir tegniese raad. :sleep1:

(Net vir hierdie blond se onthalwe: is tegnies soos in rekenaar tegnies of is dit visa tegnies - soos in die hoe, wat ens. van die aansoek of is dit emigrasie tegnies - soos in logistics en dinge? :whome: )

Link to comment
Share on other sites

Guest boeta
Welkom boeta, en dankie vir jou aanbod vir tegniese raad. :sleep1:

(Net vir hierdie blond se onthalwe: is tegnies soos in rekenaar tegnies of is dit visa tegnies - soos in die hoe, wat ens. van die aansoek of is dit emigrasie tegnies - soos in logistics en dinge? :whome: )

MEER VIR AMBAGSMANNE VAT DALK WOU IETS WEET[veral vanuit SA ] EK WEET OOK MY VROU SE WERK

SOEK DRINGEND [ELEKTRIESINS]

Link to comment
Share on other sites

Aaah - ek sien. (Toe was al my raaie verkeerd...... :sleep1: )

Link to comment
Share on other sites

Hey Boeta,

Welkom by ons forum ou maat! Lekker om te sien jy't sommer ingespring en sommer al mense begin help!

Lyk my sal sommer 'n goeie bron van inligting kan wees vir ambagsmanne wat graag Australie wil oorweeg!

Wil jy nie bietjie vir ons meer vertel van jou en vroulief se agtergrond in terme van werk en waar julle vandaan kom in SA ens nie. Meer info is beter sodat ons forumite mekaar kan leer ken en mekaar kan verstaan.

Lekker dag daar in Cairns!

Cheers

C'BUG

Link to comment
Share on other sites

Guest boeta

Hi Julle

Laat ek myself maar gerus beter voorstel op hierdie forum, aangesien ou chatterbug :holy: my opgeruk het oor my short intro. Wel wat kan ek sê oor die laaste tydperk in my lewe (it's all been happening) :) ek is oorspronlik van die Kaap af, ek was in die SA vloot gewees op die duikboote in Simonsstad (drie duikboot ouens in AUS en een in NZ wat ek van weet), hul se mos, once a submariner always a submariner, dan se hulle ook daai ouens het 'n chip op hulle shoulder, dan het ek seker 'n Nik nak op myne :D ek het my vroutjie in Vishoek raak geloop toe sy daar begin verpleeg het :D, ja dit was sommer love at first sight, na dat ek ge demilitirised het, het ons verhuis na Piet Retief :o my vriende in die Kaap, meeste al Engels het my nie geglo dat daar 'n plek soos Piet Retief bestaan nie, vra maar net vir JPS ;) daar is so plek, baie noem dit Piet Premitief, wel ons het lekker daar gebly totdat PG Bison toe gemaak het :ilikeit: om 'n lang storie kort temaak het ons aangesoek amper drie jaar geneem :( dit was dam baie stress.

Toe ons in August 2000 hier aangeland het, het ons in Melbourne gebly vir een Jaar, maar ek het net so vinnig na die verkeer en die weer gekyk :angry: toe weet ek, hierdie boerseun like nie 'n train wat op die pad ry nie ('n tram) :)

Ons het verhuis na Cairns, Queensland hier in ou deidre se valley :blink: ons bly nou al 5 jaar hier. Vroulief het ophou verpleeg en sy werk nou in Occupational Health and Safety en ek het maar altyd aangebly in die ambagsman's lyn. Ek het onlanks my linker voet seer gemaak en dus is ek 'n bietjie af geboek totdat ek weer perdvris is (dis hoe ek nou begin opvang het me julle forum). Nou is ek maar vir eers 'n lees bug :P hehe, ou chatterbug. Nou gaan ek en JPS jou kry.

Met die lewe in Cairns gaan dit goed dit is 'n baie pragtigge plek "arguably" the prettiest place in Australia, if not the world. Ons het Rainforest en Reef as ook Economic boom en backpackers B) maar ek moet sê ek sukkel met die humidity in die somer (dit is die ergste van die plek, Durban is nie 'n patch op dit nie).

Vir eers mense is dit fluit fluit my story is uit. En ja chatterbug my typing skills is maar nog baie stadag, so moet aseblief nie offended voel as ek nie lang sinne terug skryf nie. Moet sê ek geniet regtig hierdie forum, sommer bakgat :blush:

Groete vir eers en kom ons start 'n "I love Casper fanclub" haha. :ph34r:

Boeta

Link to comment
Share on other sites

Boeta!

Moet sy jy vorder baie goed met die tikkery! :ilikeit::)

As jy so aanhou gaan jy vir ons almal ore aansit.

Keep it up mate ;)

Link to comment
Share on other sites

Hey Boeta,

Lyk my daar's nou nog 'n blonde op die forum! - Laaik daai haarstyl en die geel touches met die kuif op jou foto! Maar nou se bietjie eers wie's die knaap daar regs in die agtergrond?? huh? (hehe)

Cherio

BUG - ger!

Link to comment
Share on other sites

Guest Seoul Sister

Hey Boeta,

Baie welkom op ons forum. Ek sien jy is 'n goeie aanwins vir ons, en ek is bly jy het ons gejoin. 'n Vlotie en daarby nog 'n submariner ook ! Wow, dis alles baie interessant. Ek sien uit daarna om jou gereeld hier by ons te sien. Nog Blondes is altyd Welkom ! :);) ( LOL Funny bug !!)

Groete uit Korea

Seoul Sister

:ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Guest boeta

HI chatter bug,i am the handsome guy on the right of the picture ;)

polly is the chatterbug that is most active at nite :)

until we cover him up :ilikeit:

Hi SS, I hope that chatterBUG was not trying to imply something against us blondes (specially with yellow tips)

[Hendie - picture removed by request]

Edited by Hendie
Link to comment
Share on other sites

Guest Seoul Sister

Hey JULES,

:D:ph34r:

Did you see that ? Sommer just like that, ignores both of us, as if we weren't even in the room... :blink: Strange, strange, all VERY strange. Could he possibly not know who we are and what we are capable of ? ;):ilikeit: And that after I concentrated to get it right in Afrikaans en alles. *sug*. Surely JPS, our Piet Primitief chommie would have explained the basics to him ?

I have always wondered what all that pressure in a submarine might do to a man... :blush: (Maybe we should be glad, see this as our gap and just disappear out the back quickly...)

See you elswhere.

Love

SS

:)

Link to comment
Share on other sites

Ag OK laat ek maar help hier - manners by proxy! Liewe SS and Jules julle is baie mooi mense, ek laaik julle sommer stukke hoor!

Stroking BUG

Link to comment
Share on other sites

Guest Jules

Ja Boeta, you had better be careful who you ignore around here, SS and myself are a force to be reckoned with when we put our minds to it :whome: and have been known to knock a parrot or two off their perch :stretcher: (no pun intended ;) ) Just a friendly warning .... ;)

LOL again Chatterbug. I think you must be on a sugar high tonight, too many chocolate logs maybe? I can't stop laughing, manners by proxy indeed :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Guest boeta

SORRY SEOUL SISTER :ilikeit:

I HAVE BEING ANSWERING BEGRIPSTOETSE ON THE OTHER SITE TO TRY AND PASS

FROM MASTER BUG ASWELL AS TYPE :whome:

YOU ACTUALLY GOT AMENTION IN THE TEST :stretcher:

REGARDS BOETA

Link to comment
Share on other sites

Guest Seoul Sister

Howzit,

You have used the best way to start a posting ! (you have obviously been having one m**r of a learning curve here tonight, and from the way you started the posting with the appropriate word I can clearly see you are MARRIED !!) :ilikeit:

OK, 1. because you started the posting well, 2. got the question on me right (thank your lucky stars Question Bug threw an easy one in there for you !!) 3. and obviously like blonde birds, I'll forgive you this time...

But don't be coming with any funny ideas to pollute my finally well-balanced forum with some outlandish I love Casper nonsense, ok !! Go now, concentrate on your exam, you know education is very important if you ever want to get anywhere... Like NZ, Canada, the US or Korea for example... :whome: (just examples !!)

Obviously Admiral Bug would have included a question on me, he is a bright, fabulous, sweet, thoughtful guy, and he has seen what Jules and I are capable of !! :D Didn't see you mentioning my powerful and fabulous friend. :stretcher: Could be a BIG mistake, especially if you liked that little feathered friend of yours, she's already told you what we do to those. As far as I can tell you also got a question wrong on her, tut-tut (shaking my head from side to side) ;)Good luck, sailor !!

See ya

SS

;)

Edited by Seoul Sister
Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...
HI my naam is Boeta ,ons gesin is al amper 6jaar in aus .Ons bly in cairns QLD

Tegniese raad beskikbaar vir manne wat nog in SA sit

hello boete....

how r u doing?

we are from krugersdorp...still here though...

my hubby has been offered a positin in Cook Town near Cairns...

Can u please tell me about the life style there , the cost of living ...

he is a butcher they r offering him $45,500.00 PA ....

Please give us some guidedance....

Thank you

Strawberry

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...