Jump to content

Oud-Nuweling


Sonja

Recommended Posts

Hello Julle

Is al reeds deel van julle maar wou maar eers meer wag tot tyd reg is met deelname.

Ons maak nou al lankal planne om Australie toe te kom en dit lyk my die tyd is amper hier vir ons.Ons is 4jaar reeds in NZ en het ons goedkeuring gekry vir Burgers hier,Het die sermonie die 22ste Nov.

Ons wil eiende Januarie,Februarie se kant Brisbane toe gaan.Ons kyk na Logan omgewing my man is 'n elektriesient.Ons het 'n seun van 7jaar.

Sal graag wil hoor van SA'ners in daardie omgewing hoe hulle dit ondervind en is daar 'n christelike skool in daardie omgewing.Het gesien daar is darem 'n SA se kerk diens waar oor ons baie bly is.Sal graag meer van dit ook wil weet.

:whome: Sonja

Link to comment
Share on other sites

Hi Sonja.

Welkom weereens.

Sou jou so graag wou help met jou stuk wat jy geplaas het op die form,maar ek kan nie want ons bly in Perth.

Sterkte en hoop al jou vrae word beantwoord.

Groete Ursula.

Edited by Allie&Urs
Link to comment
Share on other sites

Hi Sonja.

Welkom weereens.

Sou jou so graag wou help met jou stuk wat jy geplaas het op die form,maar ek kan nie want ons bly in Perth.

Sterkte en hoop al jou vrae word beantwoord.

Groete Ursula.

Baie Dankie Ursula

Lekker om van ons mense daar aan die ander kant te hoor.Geniet julle Perth?

Vind jul dit nie baie duur nie?

Groete

Sonja

Link to comment
Share on other sites

Hi Sonja.

Ja Perth is nogal duur en huis pryse en huur huise het nou die dak ingeskiet :) Die leefstyl is duurder hier dis verseker.Ons het3 klompe vriende in Adelaide en hul se dit is baie goedkoper daar huise ens.Hul almal het eers vir 2-3JAAR hier gebly en se dis vir hul beter daar.Hul almal kon nou huise daar koop wat hul nie in Perth kon doen nie.

Ons het beoog om te gaan kyk hoe dit lyk[my man se baas soek hom daar met n seer hart]daar al vir n geruime tyd maar ons is die 7deNOV.n jaar hier in Perth en ek is bang om weer n skyf te maak en deur ALS weer te moet gaan.

Groete Ursula

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...