Jump to content

mieliemeel


pollie

Recommended Posts

Het op jou ander post gesien jy se julle is in Singleton, is dit die ene in WA of die ene in NSW? Daar is heelwat SAfrika winkels die hele Aussie vol.

Nilo

Link to comment
Share on other sites

Het op jou ander post gesien jy se julle is in Singleton, is dit die ene in WA of die ene in NSW? Daar is heelwat SAfrika winkels die hele Aussie vol.

Nilo

hi ons is in maitland nsw maar ons soek maar iemand in die omgewing.ek kyk maar of ons iemand kan leer ken in singleton ek hoor daar is so baie s afrikaners.dankie :thumbdown:

Link to comment
Share on other sites

Kyk gou na hierdie link voordat ons die "wiel herontdek" en mense dieselfde inligting oorpos en oorpos en oorpos... :holy::D

Mieliemeel & Braaipap

Hoop dit help, :thumbdown:

Dax

Edited by Dax
Link to comment
Share on other sites

Pollie , ons ry by jou deur verbly, op die oomblik elke tweede week, kan ek vir jou a groot sak koop by ons SA winkle in Sydney en ander goed miskien? PM net.

Link to comment
Share on other sites

Naand mense,

Ek weet die vraag is al gevra en terwyl ons nog in SA was het ek die informasie neergeskryf maar soos enige intiligente mens le daai boek iewers in n karton box op die skip op pad Perth toe. Kan enigiend vir my die adres/se gee van die SA winkels in WA, verkieslik in die Suide.

Jan

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...
Pollie , ons ry by jou deur verbly, op die oomblik elke tweede week, kan ek vir jou a groot sak koop by ons SA winkle in Sydney en ander goed miskien? PM net.

:huh: hi chester

baie dankie vir die mieliemeel.was lekker om julle te ontmoet :thumbdown:

groete pollie

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...