Jump to content

Besigheid Perseel in SA

Moeg Geploeg

Recommended Posts

Het enige iemand 'n idee vir hoeveel kan 'n mens 'n besigheidsperseel uit verhuur in Pretoria Wes? 1283 vier kant 'n meter. Besigheidregte op Retail/Workshop behalwe Panelbeating. Het Security en ook elektriese omheining.

Ek hoop enige een kan my help hiermee!?

Thanx

Link to comment
Share on other sites

Hi Ann

My pa het die jaar fabriekspasie gesoek in pta-wes en hulle vra daar voor tussen R20-R25 per verkant 'n meter dan is dit goedkoop. Kantore spasie is hier by die R35-R55 per vierkant 'n meter.

Dis baie duur maar mense betaal dit glo.

Hoop dit help dit het ek wel by agentskappe gekry so hulle cut is dan by.

Groete Chantelle

Chantelle,

Kan jy my dalk se deur watse agente het julle gewerk want ons wil graag ons plek uit verhuur tot so 2009/2010. Ons wil nie nou verkoop nie want die markwaardes is te swak en ons kan ook nie die plek laat oop staan nie.

Dankie vir die inligting, sal dit ingedagte hou!

Sjoe Ann ek kan nie almal onthou nie, ek en my malle het maar op die internet gesoek en gemail en gebel ek het eitlik alle terugvoering na my pa verwys dink die beste is om op die net te soek baie bekende eindoms agente doen ook verhurings. Sorry dis al wat ek jou mee kan help.

Groete

Link to comment
Share on other sites

×
×
  • Create New...