Jump to content

Australian Aerial Photo Library

Guest wilna

Recommended Posts

Hallo Wilna,

Wat 'n fantastiese site, die foto's is ongelooflik! Dankie.

Groete, Kannidood.

Link to comment
Share on other sites

Hallo Wilna,

Wat 'n fantastiese site, die foto's is ongelooflik! Dankie.

Groete, Kannidood.

Ja dit is mooi, ek was net verbaas, het nie gewees Adelaide is so 'plat' nie, almal praat van die Hills toe dog ek die plek is vol berge. :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Nee, nie berge nie maar heuwels, nogal 'n bietjie opdraende as jy soon toe ry. Dis lieflik in die Hills, bome, plantegroei en kronkel paadjies. Ek het kwaai verdwaal daar. Al in die rondte gery en later gevoel of ek op 'n ander planeet is. Die Herfs in die Hills was prentjie mooi met al die bome in rooi, groen en geel. Hulle se die jaar is daar baie slange wat nou uit hulle hibernasie uit kom, nou wil ek nie in die Hills wees nie, dankie.

Adelaide is vir my ongelooflik mooi, nie die dorp juis nie,maar omliggend. Die see is elke dag 'n ander kleur, die sons ondergang elke aand 'n geloofs lied.......

Kannidood, kan ek jou maar as my "Tour guide" aanstel as ek die Hills wil verken?

Sê net wat vra jy per uur. :P

Ek het 'n program gekyk oor die Barossa Valley, Kangaroo Island en Victor Harbor, dit lyk of dit baie mooi daar is. Ek kan nie wag om dit self te sien nie.

Groete Wilna :whome:

Link to comment
Share on other sites

Hier in OZ verduidelik die mense vir jou die pad van Sip and Save na Sip and Save. En as jy nie die naaste Sip and Save kry nie, dan kyk jy net vir 'n BWS. Dit behoort 'n vrolike toer te wees...ek is reg..en jy?

Shien jou shes uur Shaterdag aand...hik :D

Kd.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...