Jump to content

Vrydag se blond jokes.


Blossom

Recommended Posts

Hier is 'n paar jokes...net omdat dit Vrydag is.

Hoekom vervang die blond net twee keer per jaar haar goudvisse se water?

Omdat goudvisse nie baie water drink nie.

----0----

Die blond se vir haar donkerkop vriendin: 'Ek gaan net gou my plante water gee'

'Maar dit reen dan!' se die donkerkop.

'Hallo, ek trek mos my reenjas aan!' kap die blond terug.

----0----

Wat is swart en hang aan die plafon?

'n Blonde elektrisien

----0----

Hoekom vat die blond 'n klip en 'n dosie vuurhoutjies bed toe?

Sy gooi die lig met 'n klip stukkend en trek dan 'n vuurhoutjie om te kyk of die lig regtig af is!

----0----

KD.

Link to comment
Share on other sites

Ag, ja! Die arme blonds!

(Sallie se shame nie!)

Dankie Zippie!

Edited by Kannidood
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...