Jump to content

Vermeulens: Help Asb!


Guest Vermeulens

Recommended Posts

Hi Em - sorry to disappoint - we dont live in Bilo - but in gladstone. Bilo is about 100kms inland from here. It is a smallish town but I havent heard any bad reports. there are lots of SAs here in gladstone - so I am sure you would make some contacts if you needed them. But hey, you are coming to live a life free fropm fear and the stress that goes with tht and Bilo is certainly the start. Just because you get there and there are no other South africans living there, doesnt make it an impossible dream. Truly - you will be able to access people on the forum who live in Gladstone and Rockhampton too. Sterkte vrou. If you have any questions you want answered then please feel free to send me a pm.

Pat

Link to comment
Share on other sites

Em,

Ek is ook ongelukkig nie in Bilo nie, maar ook in Gladstone.

Ek stem saam met Pat, ek het niks snaaks of sleg gehoor van Bilo nie.

Ek was laas jaar (2006) by hulle Multicultural Festival gewees, waar ons 'n RSA stalletjie gehad het met boerewors, koeksusters en pannekoek. Daar het ons slegs een gesin ontmoet, hy boer in die distrik dus woon hulle nie in die dorp nie. Ek sal in my argiewe gaan soek vir sy e-pos.

Julle moet net versigtig wees vir die klein dorpie, dit kan julle insluk en vreeslik negatief maak. Omdat so klein is, jy het genoem 5000, is daar nie groot winkels nie, en die winkels wat daar is het ook nie groot verskeidenheid nie. Die sport vir die kinders is gewoonlik ook kleiner, en dan moet jy na ander dorpe toe ry vir byeenkomste. Ek sê dit nie net vir Bilo nie, maar vir alle klein dorpies.

Die voordeel van 'n klein dorpie is dat jy by baie goed betrokke kan raak, van kerk / skool / vroue groepe/ vrywiller groep/ ens en so doende baie vinnger 'n vriende kring op bou! En gewoonlik is dit beter en langer vriende as wat in die stede gemaak word.

Die ander ding, Gladstone is net 100kms weg, en jy kan maklik deur kom vir die dag om kruideniersware en ander goed te koop!

Persoonlik dink ek moet julle twee (en kinders as daar is) uitwerk of julle stad mense is of plattelandse mense is. En dan daar volgens jul besluit maak. Daar kan 200 Suid Afrikaners in Biloela wees MAAR indien julle nie plattelandse mense is nie gaan julle sukkel.

Ek sien dit hier in Gladstone waar die dorp en omgewing amper 30 000 mense is met ±125 Suid Afrikaanse gesinne en hier is mense wat baie ongelukkig is want hulle wil nie op die platteland wees nie, hul is stad mense!

MAAR, daar is altyd 'n maar -> julle kan dit as 'n wegspring blok gebruik. Kom met die werkgewer tot in Aus, en indien hy julle nie na sê 2 jaar kan skuif na 'n stad nie dan kan jou man bedank met 2 jaar Aus ondervinding en so na 'n stad skuif.

Jy is welkom om vir my 'n PM te stuur!

Asseblief onthou, hierdie is my oppinie en nie almal se omstandighede is dieselfde nie en nie almal hou van klein plekkies of soos ek hou nie van 'n stad nie...

HTH

D :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...
Guest Vermeulens

Still no SAffers in Biloela? :ilikeit:

The Sabona magazine are being sold at the newsagency there ... so there must be someone!

We will be arriving in July 2008 so I hope I find someone. :P

Em

Link to comment
Share on other sites

Nee jammer ons ook nie daar nie maar stem saam wat Danie geskryf het. Ons is ook in die platteland oorspronklik van Pretoria en het rerig gedog wow platteland lekker niks verkeer niks van die gejaag nie maar VERLANG vreeslik daarna. Ons is van plan om vroeg volgende jaar stad toe te trek. Wagga was lekker het dit gebruik as stepping stone, bietje Oz experience opgedoen ken nou van roundabouts en min of meer hoe die "ins and the outs" werk.

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Ek stem ook saam met wat Danie genoem het. Alle sterkte met die besluit en trekkery! Ons is ook Vermeulens! En ook op die platteland...alhoewel Griffith seker al geken word as 'n stad???? Ha-ha!

Link to comment
Share on other sites

  • 6 months later...

ons bly in Yeppoon so bietjie meer noord oos van Biloea. Ons dorpie is nie klein nie en hier is heelwat RSA mense, amar ons het al Ozz vriende deur die werk en kerk gemaak, Rockhampton is natuurlik 'n baie groter plek, bekend as 'n stad. Ek is oorspronklik 'n Pretoriaaner en het maar swaar gekry in Yeppoon maar nou is dit bakgat

Link to comment
Share on other sites

Daar is Suid Afrikaners in Biloela, hulle is net nie op die site nie. Ek sal vir jou van die telefoon nommers pm, sodat jy met hulle kan praat. Ek sou maklik daar kon bly. Dis baie soos Vryburg ....beeste met landerye...boere gemeenskap ens

Soos Danie se, mens moet besluit of jy n stads of dorp of plaas mens is. Dis naby genoeg om vriende te maak met die 125 SA gesinne in Gladstone.

Oorweeg julle Biloela?

Groete

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...