slingshot Posted October 11, 2007 Report Share Posted October 11, 2007 Ek sal nie kan glo indien daar nog nie 'n SA gholfklub in Sydney bestaan nie. Indien wel kan iemand my inlig van wie, wat, waar, wanneer? Indien nie wat is die moontlikheid om so iets te begin? Ek verhuis einde Januarie en sal graag wil deel wees van so 'n gemeenskap.Hoor graag van die Sydney-Golfers Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.