Nicolaas Posted October 11, 2007 Report Share Posted October 11, 2007 Hi daar jul almalWat is die mootlikheid dat ons in Rustenburg iets gereel kan kry met belangstellendes wat in die proses is om oor te gaan...Pretoria se mense is nogal aktief,en dit maak ons lekker jaloers! Wat se jul....sal ons dit van die vloer af kan kry? Is daar enige 'volunteer' wat vir ons so iets kan organiseer. Dit kan tog net goed wees om mekaar bietjie moed in te praat en mekaar se op-en-af van die proses met mekaar te deel.Laat weet gerusGroete NicolaasNs... Fanie,miskien is jy dalk lus om die voortou te neem,klink of jy dit nogal goed kan doen.. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.