Jump to content

Kontakte in perth


ExASP

Recommended Posts

Hallo almal. ek is nou nie n nuwe lid nie maar ons is op n RSMS visum hier in Alice Springs. Die kontrak tyd wat ons in Alice Springs moet wees verval in middel Oktober :thumbdown: Nou wil ek weet...ons is op soek na tandartse of tandtegnici in Perth en omgewing. As enigeiemand vir my die kontaknommers van so iemand kan kry sal ek baie dankbaar wees. Ek en my man is tandtegnici en ons moet werk soek, ons wil weet hoe baie werk beskikbaar is want ons sien nie juis iets van Perth af hier nie.

Baie dankie

Link to comment
Share on other sites

want ons sien nie juis iets van Perth af hier nie.

Presies!

Kom na die ooste toe, daar is baie meer werk aan daai kant vir julle. Se vir Wikus hy moet sy dinges in rat kry en die eksamen skryf, oor die lang termyn sal dit beter en makliker vir julle wees sou julle wou werk verander etc... :thumbdown:

En makliker as ons vir Pa 'n flight ticket koop om te kom kuier... :thumbdown:

En en en...die see! Die ooskus is mooier... <_<

Se vir Wikus Surfer's Paradise is aan die ooskus...morge boude op die strand ;)

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...