Jump to content

Goedkoop vleis


Blossom

Recommended Posts

Hallo aan almal,

Ek moet hierdie net met julle deel.

Ek het amper op my rug geval vanoggend in Foodland. Ek weet nie of die promosie net hier in Hallett Cove is nie maar lamsvleis gekry vir......$3.89 per kilo!!!!! Dis 'n halwe lam!

Ek het die boud, blad, ribbetjie, 1x kookveis, 12 tjops en 'n hele lang rack met die klein tjoppies aan gekry. Met die tjops in 2 pakkies opgemaak en die rack of lamb in die yskas vir more se braai het ek altesaam 7 pakke vleis gekry.

Ek dink dis ongelooflik....dis mooi vleis.....en ek het vir alles net $30.19 vir 7.760 kg betaal!!!

Dag ek deel dit maar net met julle, mens kan nie so 'n ding vir jouself hou nie. ;)

Groete,

Kannidood.

Link to comment
Share on other sites

Hi Kannidood,

That is dirt cheap!! I haven't seen these kinds of prices in Sydney!

Enjoy your braai and think of me when you eat those tender lamb choppies and ribs (marinated in oil and lemon juice)! I'm dying for some braai meat, especially lamb.

SAS

Link to comment
Share on other sites

Hi KD

Ek en my Des gaan loop so rond, on shop nie net by een center nie ons kuier so die hele area vol. Het nou die dag 'n bucher gekry wat rump vir $4-59 'n kilo verkoop en lam en vark pakke vir net oor die $3. Ons boere laaik ons vleis!!

Het julle nou al die barbie uitgetraai?

Lovies

N

Link to comment
Share on other sites

You know you are invited SAS!

Nilo, die BBQ getry en in die proses marinade op die paving gemors wat nie wil uitkom nie. Het sulke ander goed op gegooi...LSC of iets, nie seker wat's die naam nie. Nou sit ek met sulke wit vlekke op die pavers. Die agente gaan my afslag! Ons het nou maar 'n staalplaat onder die braai gesit...so leer mens, ne?

Groete, Kd.

Link to comment
Share on other sites

Naweek het gekom en gegaan en........

ek is naarrrrrrrrrr vir skaapvleis!!!!!! :unsure:

As die muis dik is, is die melk suur, het my Ouma altyd gese. :ilikeit:

Kd.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...