Jump to content

Vir die sensitiewe....


Blossom

Recommended Posts

Ek blaai deur my joernaal vanmore en kom af op die gediggie van 'n onbekende persoon. Elke nou en dan lees ek iets wat so mooi is of wat so van toepassing is, dat ek dit bere....vir altyd.

Hierdie is spesiaal vir die wat iemand na aan die hart verloor het.

Die pragtige woorde laat my altyd goed voel, ek hoop julle ook.

When I die

Do not stand at my grave and weep.

I am not there - I do not sleep.

I am a thousand winds that blow,

I am the softly falling snow,

I am the gentle rains that fall,

I am the fields of ripening grain,

I am the morning hush,

I am the grateful rush,

Of beautiful birds in circling flight.

I am the star shine at night,

I am the flowers that bloom,

I am in a quiet room.

I am in the birds that sing,

I am in each lovely thing,

Do not stand at my grave and cry -

I did not die.

Groete,

Kannidood.

Link to comment
Share on other sites

Baie dankie Ek sal dit ook sommer bere. Dit praat vir jou wanneer jy nie weet wat om te se nie.

Wendy

Link to comment
Share on other sites

Hi Betsie

Dit reen nou saggies buite. My ma is vandag n jaar terug oorlede en ek mis haar nog baie , ek dink sy praat met my deur die reen.Baie dankie vir al jou posts.

Groete

Sakkie

Link to comment
Share on other sites

Hi Betsie

Dit reen nou saggies buite. My ma is vandag n jaar terug oorlede en ek mis haar nog baie , ek dink sy praat met my deur die reen.Baie dankie vir al jou posts.

Groete

Sakkie

Ag my dierbare mens,

Ek skryf vir mense soos jy, wat dit lees en geniet vir wat dit is. Uit my hart uit.

Ek is so jammer vir jou verlies, 'n jaar is so 'n kort rukkie. My Pa is al in 1997 oorlede en nou die dag toe sien ek 'n bakkie nes syne en die man het net so wit baardjie soos hy. Dit het my sulke flashbacks gegee dat ek eers moes stop om die trane af te vee. Mens vergeet nooit.

Lekker dag,

Kannidood.

Link to comment
Share on other sites

Betsy, mezzo-soprano Katherine Jenkins sings a song based on this poem so beautifully. You can listen to it
.

Hope you like it.

Sunflower

Hi Sunflower,

Ek dink ek is vreeslik stupid. So stupid dat ek gedink het die stock exchange is 'n huge kraal waar hulle vee verkoop.

Ek kan glad nie die ding luister nie en ek wil so graag. Sal maar wag tot seun my wys hoe.

Maar baie dankie, ek is seker dis pragtig. Soos ek se, ek het dit eenmaal in 'n boek gelees

en gebere.

Baie dankie in alle geval.

Lekker dag,

Kannidood.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...