Jump to content

How to break the news?


Chantelle D

Recommended Posts

We have like most of you decided to investigate the chances of getting a job and moving to Australia permanantly.

After reading a lot and asking questions we are starting to get some of the documentation ready for the special day when we get a job offer that's worth while. BUT

No one know's that we are planning to go. :whome:

We need my parents and hubby's parents ID for our birth certificates and they will ask why.

I know my mother is not going to be happy at all and my dad well I don't see him making cartwheels either. :o

How did you do it? I know this is a question most people struggle with. And see most parents accept it eventualy?

We don't have a job offer or anything yet and we might never get one :( and then not go and then everyone was upset for nothing :) but I doubt that if we don't give up that we will not be going....

I hope I make sense...

Love to hear your stories......... :)

Link to comment
Share on other sites

If my memory serves me correctly, you don't need their ID numbers, just your own. They get the info from the birth register. We just filled in our details and our parents names together with copies of our ID's.

Link to comment
Share on other sites

If my memory serves me correctly, you don't need their ID numbers, just your own. They get the info from the birth register. We just filled in our details and our parents names together with copies of our ID's.

That's good news. :)

I am trying to phone and confirm but no answers :whome:

I also wondered why they will not be able to find it?

I posted Q on this and got reply maybe I was misunderstood :)

Thanx Aramat

Link to comment
Share on other sites

hi there

you don't need their ID's coz its on the registry...just your own...

Link to comment
Share on other sites

Sorry Chantelle, dis nou ek wat jou so geconfuse het. Ek het spesifiek van die kids se unabridged sertifikate gepraat. Ek het vir jou 'n PM gestuur.

Wat die ouers aanbetref, dit bly maar 'n moeilike besluit. Ons het al vir my ouers vertel, maar kon nog nie 'n geskikte geleentheid vind om die skoonouers in te lig nie. Skoonpa is verskriklik familie vas en ek weet nie of hy dit goed gaan hanteer nie. Ons probeer dit maar so lank as moontlik uitstel. Maar een of ander tyd moet 'n mens hulle seker inlig. Persoonlik weet ek nie of dit regverdig is om te wag tot ons amper die land verlaat en dan vir hulle sê nie, want dit gee hulle min tyd om daarmee vrede te maak en afskeid te neem.

Lindie

Link to comment
Share on other sites

Sorry Chantelle, dis nou ek wat jou so geconfuse het. Ek het spesifiek van die kids se unabridged sertifikate gepraat. Ek het vir jou 'n PM gestuur.

Wat die ouers aanbetref, dit bly maar 'n moeilike besluit. Ons het al vir my ouers vertel, maar kon nog nie 'n geskikte geleentheid vind om die skoonouers in te lig nie. Skoonpa is verskriklik familie vas en ek weet nie of hy dit goed gaan hanteer nie. Ons probeer dit maar so lank as moontlik uitstel. Maar een of ander tyd moet 'n mens hulle seker inlig. Persoonlik weet ek nie of dit regverdig is om te wag tot ons amper die land verlaat en dan vir hulle sê nie, want dit gee hulle min tyd om daarmee vrede te maak en afskeid te neem.

Lindie

Dankie Lindie

Het jou PM gekry was gou weg om die kos aan die gang te kry. Ek begin dink daar is geen goeie tyd nie :angry:

Ek wou eintlik al lank al vir hulle gese het en ek het dit al genoem dat ek dink dis al opsie vir ons - en hulle wil net eintlik saam maar weet nie of hulle dit sal kan doen nie.

My ma het hart soos taxi en hulle huis lyk soos die DBV. Weet nie of sy als net so sal kan los nie en die ouderdom tel teen hulle.

Hulle weet nie dat ons werk soek en al die ander dokumentasie al begin reg kry nie. :angry:

Manlief het vanoggend gese na ek hom van die ID gese het dat ons dit dalk die naweek moet doen :blush:

Maar ek het jou mos verkeerd verstaan <_< sorry.

Ek glo mos maar honesty is the best policy - dink mens moet dit doen en agter die rug kry dis waar wat jy se hulle moet ook tyd he om aan die idee gewoond te raak.

Groetnis en dankie vir jou moeite.

Chantelle

Link to comment
Share on other sites

My parents details were "missing" from the register so i had to provide their ID numbers and date of birth etc.

I assume you are grown up people with your own life? In that case just tell them

Link to comment
Share on other sites

Hallo Chantelle

Ek weet dat dit moeilik is om so iets aan mens se ouers te vertel, want wat jy eintlik se is ons gaan julle nou vir lang rukke nie sien nie!

As ouer sal ek baie ongelukkig wees indien my kinders so huge besluit aleen dra, want ek is mos daar om hulle by te staan!

Ek glo dat jou en jou man se ouers sien dat die skrif aan die muur is en dat hulle dalk heimlik self die skuif sou wou maak.

So vertel hulle dadelik, moet nie eers wag vir 'n geleetheid nie, bel en se ons kom oor want ons wil met julle praat, so hou die tee en koekies reg! Dan vertel julle hulle wat julle wil doen en baie belangrik hoekom.

Jul is dalk verbaas oor hulle reaksie. Kry dit uit die weg, daar is genoeg op julle borde op die oomblik.

Ek hou duime vas dat hulle julle sal bystaan. Daar is dan ook beter opsies vir hulle om dalk oor te kom.

Lovies

Nilo

Edited by Nilo
Link to comment
Share on other sites

Break the news slowly

Tell them you know someone who is movin to Australia and check their reaction, tell them you have given it some thought, check their reaction, remember your parents love you and for this reason want the best for you just as you want the best for your kids, seperation may not be best for them as they will miss you but it could well be best for you and future generations and they need to be adult enough to see that,

They might even eventually be able to follow you here and live out their days of retirement in peace and safety but someone has to be the pioneer.

Good luck

Des

Link to comment
Share on other sites

Hello Chantelle

Hmm, dis maar 'n moeilike storie. Ons het my ouers van die begin af gese en hulle was ok met ons besluit. Ons het vir hulle verduidelik hoekom ons wou gaan, dat ons nie van hulle wil weg gaan nie maar vir ander redes.

Die skoonouers (veral die skoonma) was nie so impressed met die storie nie, maar hulle het nou 'n rukkie gehad om gewoond te raak aan die idiee en my skoonpa se broer bly in Sydney. Hy het gaan kuier so maand terug en hy dink nou ons het 'n goeie besluit geneem. Is nou net skoonma wat so elke nou en dan 'n 'comment' maak, maar dink net sy gaan verlang na haar seun, so ek laat nie toe dat dit my pla nie.

Sterkte met al die beplanning. Ek dink se julle ouers en verduidelik hoekom julle gaan.

Groete!

Michele

Link to comment
Share on other sites

Haai daar!

My twee sent advies - vertel so gou as moontliK!!!!

My sus en haar man het eerste gegaan, en alles "cloak en dagger" gehou tot die laaste maand, en dis bitter onregverdig teenoor mens se ouers - ek het agtergebly en gesien hoe moeilik dit was vir hulle om deur die ding te swoeg en sweet en deur te werk! As hulle van die begin af "in" is op die besluit is dit dalk makliker - hulle het meer tyd om gewoond te raak aan die idee en die situasie!

Maak hulle ook deel van aktiewe planne rondom wanneer julle hulle moontlik weer sal sien, weeklikse oproepe ens. Sodoende weet hulle darem wat is wat en min of meer hoe dinge gaan werk. Helfte van die ongelukkigheid is rondom vrees vir die onbekend situasie, en hoe dinge prakties gaan werk.

Maar ek stem saam met Nilo - bel dadelik, bak 'n koek, maak die tee en vertel!! Hulle verras jou dalk!!

En as hulle bietjie ongelukkig is, moenie ontsteld wees nie! Dis normaal, oor hulle vir jou lief is!!

Link to comment
Share on other sites

Ons praat al jare aan en af daaroor.

Of ons moet gaan of nie, so vir my ouers was dit nie so 'n vreeslike skok nie.

Tog sien ek hoe gaan ons en hulle deur verskillende stadiums in die proses van gereed maak vir oorgaan.

Sommige dae as die nuus net geweld en moord uitbasium dan se veral my ma hule asseblief gaan tog maar net , hier kan julle nie bly nie, ander dae besef hulle hoeveel hulle gaan verlang en dan wens hulle dinge was anders.

My pa hulle weer - hulle bid net dat ons moet bly - uit en gedaan.

Maar ek dink tog dat dit goed is vir almal om tyd te he om dinge te verwerk en gewoond te raak aan 'n ding. Somige mense wil nou al begin foto's bymekaar maak en ander begin al 'n bietjie van 'n afstand skep net om die seer minder te maak.

So probeer elkeen sy "coping skills" in werking stel.

Liefde groete

Aniena

Link to comment
Share on other sites

Ons het dieselfde probleem gehad, maar was heerlik verras toe haar en my ouers ons belsuit ondersteun. Hulle is nie baie gelukkig nie, maar hulle verstaan - ons het twee seuns.

Ons het nie eens geweet ablei pare ouers ken mense wat geimmigreer het en wat baie gelukkig is in OZ.

Nou vir die slegte nuus - klink of skoonma en -pa nou wil saam... (hahaha)

Link to comment
Share on other sites

Ons het dieselfde probleem gehad, maar was heerlik verras toe haar en my ouers ons belsuit ondersteun. Hulle is nie baie gelukkig nie, maar hulle verstaan - ons het twee seuns.

Ons het nie eens geweet ablei pare ouers ken mense wat geimmigreer het en wat baie gelukkig is in OZ.

Nou vir die slegte nuus - klink of skoonma en -pa nou wil saam... (hahaha)

:ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...