Jump to content

Mampoer


JayJay

Recommended Posts

Hi Almal,

Ons verhuis so teen die einde van die jaar na Newcastle. Soos ek verstaan, gaan ons ons vestig midde die druiwe plase. Ek het 'n lab glas kondensator (nog nooit gebruik nie), wat ek wil saam karring, maar wil nou nie deur al die schlep gaan as dit onwettig is om te stook in Oz nie.

Enige iemand met info?

Groetnis

JJ

Link to comment
Share on other sites

Dis nie onwettig nie sover ek weet.

Pasop net vir daai lab glas (Liebig Kondenseerder?), die cops hier beskou dit as 'n hulpmiddel om hardcore drugs soos Dex Amphitamines & Ecstasy mee te maak.

Ek sal nie daarvan hou dat Customs dit by my kry nie...

Ek weet nie hoe die ouens hier hulle eie mampeor stook nie, hulle flans seker maar iets saam uit koper pype of hulle koop iets by winkels wat spesialiseer in "homebrewery", wat nogal 'n groot ding is hier in Oz. Ek dink in daardie geval sal jy jou "kit" vir stook moet registreer, alhoewel vir blote bier/wyn maak is daar geen regulasies nie sover ek weet.

Wat jy ookal doen (stook/brou) die idee is dat dit vir "home consumption" alleenlik is. As jy jou produkte probeer verkoop sonder 'n lisensie, dan soek jy moeilikheid.

Hoop dit help,

Dax

Edited by Dax
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...