Jump to content

swaarvoetuig lisensie in RSA


Katryn

Recommended Posts

Jonas gaan vir die hernuwing van sy Swaarvoertuig Bestuurderslisensie.

TOETSBEAMPTE: Goed Jonas, kom ons toets jou algemene kennis - Jy ry teen 'n afdraend af en voor jou is 'n ander vragmotor, Jy wil verby gaan - Wat doen jy ?

JONAS: Is reg, Mener. Ek kyk hom die left mirror, die pad is skoon, dan kyk hom die right mirror, die pad is skoon - Dan ek slaan die indicator, trap die petrol, kom buitekant, ek gaan verby.

TOETSBEAMPTE: Toe jy nou so besig is om verby te gaan, kom daar 'n ander vragmotor van voor af, Wat doen jy dan?

JONAS : Is nie mulakeit nie, Mener, weer ek check die left mirror, es skoon, kyk die right mirror, es skoon, dan sit hom die indicator to the left, vang bietie briek, dan steek ek die neus agter die ander lorry in.

TOETSBEAMPTE: Raait, maar toe jy nou in die spieel kyk, het 'n ander trok van agter die gaping toegemaak, Wat maak jy nou ?

JONAS: Eish, Dan maak ek mar Piet wakker

TOETSBEAMPTE : Nou hoekom wil jy vir Piet wakker maak.

JONAS: Ou Mener, ek dink nie Piet hy het al so moerse ongeluk gasien nie.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...