Jump to content

hallo almal


anike

Recommended Posts

hallo almal!

Ek is nuut tot die forum,maar wil net se ek dink dit vervul soooo n belangrike ondersteuningsrol vir so baie mense.Baie baie dankie aan almal wat dit moontlik maak!!!ek hoop ek kan ook erens so n bydrae maak en help.. :ilikeit: Die proses van so ver verhuis, wortels uittrek is nie maklik en elkeen ervaar dit anders en ook dieselfde.dit help net om van almal se erverings ook te lees en te leer. Dit maak groot besluite makliker en ja moontlik!!!vir my is die hart ook iets wat erg geraak word deur die besluit om so ver te verhuis .En dis iets wat ons omdat ons almal mense is almal ervaar.daar is maar baie vrese onsekerhede en twyfel met so n stap want niemand kan 100pers. die toekoms voorspel.Maar ek glo dat mens jou lampe vul met olie voor die winter....Om egter op die forum te praat maak die proses soveel makliker...Oz !!hier kom die saffers!!!

Link to comment
Share on other sites

Welkom Anike :ilikeit:

Hoop jy gaan die forum baie geniet en pak maar jou vrae uit.Hier is genoeg om jou te help en te ondersteun.

Sterkte met die besluit en ja dit is n moeilike besluit wat net jy self kan maak.As jy daai besluit neem om te kom gaan daar baie hobbels in die pad :ilikeit: wees maar n mens moet sterk wees en positief bly en moed hou.

Groete Ursula.

Link to comment
Share on other sites

Welcome anike!

We are all in the same boat, so the support is taken and given on this forum for the most difficult move in our lives, good luck! Feel free to ask any questions and someone on the forum will answer you.

Aramat

Link to comment
Share on other sites

Hi Anika

Welcome, that's what it's all about... support. "Reach out and touch somebodies hand, make this world a better place; YES YOU CAN!!"

Good Luck

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...