Jump to content

DANKIE AAN ALMAL


basson familie

Recommended Posts

Ek waardeer almal se inspirasies en raad.

Ons probeer maar nog steeds en sal maar kyk wat die

toekoms oplewer en wat is God se plan vir en met ons.

Frans is in die swembad bedryf en is nou 45 so meeste van die

Criteria sê onder 45 en jy moet een of ander graad of diploma hê.

Dan is hy te oud, dan is ons bates te min dan tel ons jare diens nie

Of dit is nie ‘n benodigde skill nie.

Sodra iemand iets noem van ‘n sponsorship moontlikheid dan

Bel Frans en vra. Ons het nou weer juis ‘n ou gebel wat vir 3 jaar

al daar is en hy kom nou terug SA toe want hy kan dit nie meer

uit hou daar nie, hy vertel…..

Dis soms maklik om ‘n sponsor te kry maar sodra jy daar is

Is die behandeling nie so goed nie (hy’s ‘n boilermaker) hy sê

Die maatskapy het hom soontoe laat kom vir sy skill maar meeste

van die tyd doen hy nie eens dit waarvoor hy gekwalifiseerd is nie.

AL DIE SKUWIE WERK WORD VIR DIE SANERS GEGEE.

Die Ozies strike vir die geringste ding, hy moet vir 5 weke lank

soms weg van die huis af wees en kry dan 6 dae af waarvan 2 dae

op reis gespandeer word. Die stremming is te veel op sy huwelik

nou will hy terug kom. Dis te warm daar die tax vat 50% van sy

swaar verdiende geld. Ens ens.

Hy sê toe Frans moet mooi dink, hy is nie meer jonk nie en moet

Nie sê hy sal sommer enige werk doen net om daar te kom nie.

Hy sê ook die refugees en die donker klerurige mense in Oz

Is maar net soos die swartes hier is en crime tel ook maar lekker

op daar, Oz is net baie selektief met wat daar gepubliseer word.

So sy kop staan nou net huis toe.

Ons het ‘n offer op ons besigheid, ‘n offer op ons huis en iemand

Wat more na my kar kyk om hom te koop my seun het sy kar en

Hond al klaar verkoop.

Ek gaan nou net 'n rukkie af vat en nie meer stress nie.

Ons het by baie plekke aangeklop vir hulp, meskien moet ek maar net

vir hulle ook kans gee ....'n week of 2 en kyk of iemand respond !

Oz bly nog altyd ons opsie 1...

Lekker dag vir almal en weereens dankie vir die pm's en replies

JULLE IS ALMAL GREAT !!!

Die Basson Familie

Link to comment
Share on other sites

Haai daar,

Dit is ongleukkig jammer om te hoor. Al wat ek kan se is moenie dat een persoon se misfortune julle laat opgee nie. Partykeer gaan dit maar moeilik, maar dit is die moeite werd. As ek eerlik moet wees, my kinders sal nooit weet waardeer ek en my vrou vir hulle hier deurgaan nie. Maar weet jy wat. Ek is n Afrikaner. My skouers is breed. Om te weet hulle is in n goeie skool en kan met hulle fietse en scooters gaan ry om te gaan stap en langs die see te stap. Dit is ongelooflik om on na die strand te gaan na n konsert en nie hoef "spot the white " te speel nie. Ek kan nie se of n dodgy empoloyer hom probeer exploit het nie( Ek het al van dit van gehoor) maar in terme van tax en sulke goed is dit nie so erg nie. n ambags man met oortyd hier en daar kan in Queensland goed geld verdien. Ek weet nie of jy my reply raak gesien het nie. Daar is opsies. Moet nie dink alles gaan oor een visa nie. Daar is verskillends visas. Ek was net so desperaat gewees, gesukkel om werk offers te kry, kon nie die punte stelsel maak nie maar daar was ander opsies. Stuur vir my e PM en ek kan probeer om jou soveel as moontlik te help met wat ek weet. Daar is altyd n manier. baie van die werke sal nie geadverteer word in demand nie, maar as iemand vir jou hier kan uitvind is dit n ander storie. My werk is seker een van die met die grootste te kort, maar is nie op die lys nie en amper niemand weet daarvan nie, totdat jy hier is. Dirt is vir my belangrik dat mense wat so graag daar wil uitkom soos wat ek wou nie opgee nie. Moenie dink dat Sydney, Melbourne, Perth of Brisbane alles is nie. Hulle verkies as jy in n low growth population gebied sal bly. Dit is een van julle opsies. Stuur vir my n message met meer detail en ek sal kyk of ek kan help.

Hou moed - Dit is die regte ding om saam met hierdie ou Aussies te kom bly.

Soos hulle hier se - No worries Mate.

Sterkte

Groete

Martin Wolmarans

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...