Jump to content

Kwalifikasies


Chantelle D

Recommended Posts

Daai was 'n poll op die forum - gevra waar jy bly begin salaris ens asook kwalifikasie.

Ek het daar gesien baie mense het net diploma en baie kom uit die finansies rigting?

Het die wat diploma het en in finansies werk se werksondervinding vir julle getel?

Want ek sien op die werksaansoeke dat hulle meestal CA's soek of gekwalifiseerde mense?

Doen mens net aansoek vir alles waarvoor jy kwalifiseer al het jy dan nie 'n graad nie maar die werksondervinding?

En die wat sponsors gekry het was dit meestal van die werkgewer of 'n ander instansie?

Groete Chantelle

Link to comment
Share on other sites

HI Chantelle

Ek is een van daai met diploma en werk vir CA firma en doen basies exactly wat ek in SA gedoen het. So dis defnitief moontlik. So lank jy die job kan doen is jou kop deur, sy sal net ongelukkig nie die pay kry van iemand wat gekwalifiseerd is nie.

Groete

Dedrei

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...