Jump to content

Chroniese medikasie


Rochelle

Recommended Posts

Hi mense

een van ons gesinslede is op chroniese medikasie (en sal dit vir die res van haar lewe wees). Ons het verder gehoor dat jou kanse om te immigreer as gevolg hiervan baie skraal is of alternatiewelik kan dit jare vat om oor te kom. Het enige iemand al hiermee te doen gehad?

Groete

Rochelle

Link to comment
Share on other sites

Hi Rochelle,

Ek weet rerig nie, maar my vrou is op hormoon byvulling en ek op cholesterol medikasie.

Ek het dit so ingevul en vandag gestuur - ons sal maar kyk wat gebeur.

Groete

JJ

Link to comment
Share on other sites

My man het jare terug, voor ek hom ontmoet het, aansoek gedoen vir 'n 136. Hy het asma en gebruik elke dag medisyne. Dit was nie toe 'n probleem gewees nie, en ook nie die keer toe ek die primere applikant was nie. Hulle het nie eers gevra vir spesialis verslae nie. Ons het almal maar 'n skeet hier en daar. Ek dink die mense wat die aansoeke hanteer is realisties en besef nie almal van ons gaan 115 jaar oud word nie. Hulle is nie besig om die "uber race" te teel nie.

Link to comment
Share on other sites

My man is 'n diabeet drink ook 'n pil in die oggend om sy suiker te beheer. Ons het dit ingevul, net 'n brief van ons huisdokter ingesit om te se sy suiker is onder beheer en ons is goedgekeur.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...