Jump to content

Bloem koffieklub


Rochelle

Recommended Posts

hi mense

kan ons nie Saterdag, 15h00 bymekaar kom by Greenside kweekery nie? laat weet asb of ons dalk die datum of tyd moet verander. Greenside is dalk 'n goeie venue dan kan die ouens met kinders hulle saam bring.

Groete

Rochelle

Link to post
Share on other sites
hi mense

kan ons nie Saterdag, 15h00 bymekaar kom by Greenside kweekery nie? laat weet asb of ons dalk die datum of tyd moet verander. Greenside is dalk 'n goeie venue dan kan die ouens met kinders hulle saam bring.

Groete

Rochelle

Klink goed, PM my met die finale reelings en jou tel nr

Katryn

PM Vir Alibaba, Langes, jaquesd ook, hulle sal dalk wil kom!

Link to post
Share on other sites
Klink goed, PM my met die finale reelings en jou tel nr

Katryn

PM Vir Alibaba, Langes, jaquesd ook, hulle sal dalk wil kom!

Aarde Catherine, nie meer Katryn nie!

Maar jy't goed gedoen. Baie geluk.:rolleyes::unsure:

Onthou jy nog van die kredietkaart wat jy vir ons gaan sponsor as jy so goed deurkom???? :(;);)

Ons sal moet roer, want Langes is amper al op pad.Die kar staan al en idle wat hulle lughawe toe vat.

Cheers!

Link to post
Share on other sites

All righty then!!!!!Lady Catherine it is!

In my beste engels:

Will I be seeing everybody this forthcoming Saturday for a lovely cup of TEA?

And for you Jacques: I will bring the IELTS book..... WHICH I DONT NEED ANY MORE!!!!!! :whome:

And my credit card......

Please do not forget to invite the honourable mr Langes and his lady, for their farewell is soon! 3 october I think...

15h00 by greenside dan, ons kan sekerlik bietjie deurdruk tot NA teetyd ook ? (ek wil darem die IELTS vier julle weet) :(

Lady Catherine :ilikeit:

Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...