Jump to content

New and looking


A&A

Recommended Posts

Hallo almal,

Ons is hier vanaf Vrydag die 14de Sep. Ons het geland in Brisbane en dit gaan wild om ons voete te kry,maar ons kla nie. Een vragie : hoe kom mens verby die 100 punt "chech list" wat die agentskappe soek as mens wil huur? Ons is hier op 457 visa en bly in 'n plek wat die maatskappy vir ons huur vir die begin

- enige hulp ook oor voorgestelde areas en skole in Brisbane sal ook welkom wees.

Tnx

Link to comment
Share on other sites

Hi daar!

Hoop julle is baie gelukkig daar in Brisbane! Tania het 'n post geplaas op 5 Sept.2007, kyk onder die "settling in" forum, ek is seker dit sal jou help.

Link to comment
Share on other sites

Hi

Welkom op die forum en in Brissie. Ons bly aan die noorde kant net omdat dit naby my man se werk is. Is nou al amper 9 maande hier en Laaik dit stukkend!!!

Speel net, hier is baie forumiete in Brissie tot 'n Ladies gettogether!

Laat weet as jy hulp nodig het.

Lovies

Nilo

Link to comment
Share on other sites

Baie welkom in Oz.Hoop jul gaan baie gelukkig wees en alles van die beste vir julle as gesin.Hoop jul gaan sommer gou in settle en inpas en sommer gou kan se home sweet home ;) Geniet elke oomblik hier in die pragtige land.Sterkte voorentoe en hoop jul kom reg met n huis.

Groete Ursula.

Edited by Allie&Urs
Link to comment
Share on other sites

Dankie vir die woorde van verwelkoming, ons gaan defnitief nog bietjie op julle knoppies druk - dit maak dit soveel makliker as iemand jou bietjie moed inpraat.

Link to comment
Share on other sites

Bespreek jul situasie met die agent. Meeste is baie ondersteunend en verstaan die situasie. Ons het met ons paspoorte, lisensies en 'n brief van my man se werk dit reg gekry om te kan huur.

Alle sterkte!

Link to comment
Share on other sites

Hallo A&A

Ons het in die eerste week begin huur. Seker ons het paspoort, internationale ry lisensie, krediet kaart en ek dink brief van werkgewer gebruik. Kyk maar of dit werk.

Cheers

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...