Jump to content

emigrant of vlugteling


Corner

Recommended Posts

Corner

Wat jy se is so waar!!!! Dankie Vader dat ons betyds wakker geword het, of liewer dat ons wakker gemaak is!

My sussie en haar man en kinders is nog in SA en ek nag nou al vir jare! Sy het verlede week gevra wat kos dit alles,hip hip hoera! Ek glo die saadjie groei nou. Die probleem is net sy sal moet gou speel want hulle sal op haar naam moet inkom en sy is nou 40. Gelukkig is haar "trade" op MODL en ons kan hulle darem sponsor. Maar nogtans sal sy moet wikkel/wakker word!

Het vir haar gese, "doen aansoek, kry die visa. Julle hoef nie dadelik te trek nie". Hopelik raak hul opgewonde oor hul nuwe voor uitsigte en wag nie te lank nie.

Any way dis hulle lewens and that's that!

Lovies

Nilo

Link to comment
Share on other sites

Nilo,

ek het al vroeer vertel dat ek deel van die "lucky" mense is wat nog nie met geweldadige misdaad te doen gehad het nie. Net Saterdag is my pel en sy gesin aangehou in hul kar, in hul oprit, binne 'n "estate" en van geld, selfone ens beroof. Die gesprek na die voorval is min of meer in die lyn van hoe "lucky" hulle is dat niks ernstig gebeur het nie! Ek vlug eerder as wat 'n ou so 'n voorval beredeneer oor wat kon gebeur as dit en as dat... asof dit nou OK is dat mens jouself uit 'n lewe uit spandeer om "veilg" te voel en die graad van misdaad gegradeer word - Basta met dit - hierdie hele disrespekvolle houding van ons Govt en die meeste van die land se mense sal my onder kry!

Corner

PS die is die Funnies threads - miskien moet ons maar op 'n ander plek moan???

Link to comment
Share on other sites

As dit sou gehelp het om te moan was ek nog in SA, 'n mens moan net as jy hoop het dat daar enige kans is vir verbetering...

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...