Fanie Van SA Posted September 16, 2007 Report Share Posted September 16, 2007 Kallie en Mike sit op die voorstoep toe 'n mooi Portugese girl verby stap.Kallie: Mike ek wonder of Portugal ver hiervandaan is?Mike: Ek dink nie dis te vêr nie, toe ek op hoërskool was, was daar Portugese kinders saam my in die geskiedenis klas. En hulle het elke dag met hul fietse skool toe gery! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.