Jump to content

Butemuurse aktiwiteite?


Ian & Belinda

Recommended Posts

Hoop ek plaas die onder die regte plek.

My dogters 8 en 13, doen freestyle en hip hop dance hier.

Is klasse hiervoor algemeen beskikbaar?

Ek kyk om moontlik na Sydney te gaan.

Verder is daar action sport arenas daar waar Action Netball en Action Cricket gespeel word? Ek dink die krieket arenas is blitz baal daar?

Dan nog 'n vraag wat ek hoop iemand kan antwoord.

In SA, Duitsland, die Indiese lande en NZ word 'n sport ringtennis(ook bekend as tenniqoi of decktennis) gespeel, weet enige iemand van die sport en of daar so iets in Aus is?

Ian

Link to comment
Share on other sites

Hi Wilna

Ja hulle speel dit nogsteeds. Dit gaan maar op en af met die getalle.

Daar was laas jaar 'n span na Indie vir die eerste regte wereld kampioenskappe.

Daar was so iets soos sewe lande.

Waar het jy voorheen gespeel? Vir watter klub?

As ons finaal besluit om Aus toe te gaan en ons eindig op naby waar julle gaan wees moet ons dit dalk begin daar, dan kan ons die SA span nooi om te kom speel.

Ian

Edited by Ian & Belinda
Link to comment
Share on other sites

Hi Ian

Ek het maar hier in Secunda groot geword en het hier vir die klub gespeel, ek het opgehou toe ek in st. 8 was. Nou speel ek net saam die kinders as ons by die see is op die strand.

My oom en tannie was nogal bedrywig met die ringtennis, hulle was van Newcastle, hulle van is De Jong.

Ons gaan Adelaide toe so as julle daar eindig sê net dat reël ons iets, klink na pret. :D

Groete Wilna

Link to comment
Share on other sites

My dogtertjie doen tans ballet. Wil weet hoe die buitemuurse aktiwiteite werk en of daar heelwat mense is wat dit aanbied buite skool ure soos hier.

Enige iemand waarvan julle weet naby Southport?

Dankie

MM Pta

Link to comment
Share on other sites

meeste Privaat skole het dans ateljees op die terrein.

As jou dogtertjie in n Staatsskool is daar baie ateljees. Jy sal vind dat Cechetti baie meer populer hier is a Royal Academy of Dancing.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...