Blossom Posted September 10, 2007 Report Share Posted September 10, 2007 Wonder of iemand kan help....ek is op soek na 'n goeie kuns benodighede verskaffer hier in Adelaide. Ek is maar 'n amateur skilder ...doen olieverf skilderye vir my stokperdjie. Dis nou as ek nie op die forum rondkuier nie.Dis maklik om die canvasses in die hande te kry maar ek sukkel om olieverf te kry, veral een. Die die flesh tint wat ek nerens sien nie. Ek is besig met 'n portret studie en kan nie klaar maak sonder die tint nie. Sal bly wees as iemand kan help. Dankie.Groete,Kannidood. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Blossom Posted September 10, 2007 Author Report Share Posted September 10, 2007 oops, sorry. Twee keer gepost, een keer met spelfout, tweede keer sonder. Kd. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.