Jump to content

Glimlag vir die dag.


Blossom

Recommended Posts

Ma sê vir haar seuntjie wat nie sy pampoen wil eet nie: "Wag maar, vannag kom die duiwel jou haal!"

Daardie nag begin dit vreeslik reen.

Die donderweer dreun en weerligstrale klief deur die lug.

Ma raak bekommerd en wil by haar seuntjie gaan sit tot die weer opklaar.

Tot haar verbasing is hy nie in sy kamer nie. Sy kry hom voor 'n oop yskasdeur besig om pampoen te eet.

Kort-kort prewel hy: "So 'n f@*ken lawaai en dit oor 'n bietjie pampoen!"

Groete,

Kannidood.

Link to comment
Share on other sites

ek gaan die een onthou :whome::blink::lol:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...