Jump to content

Gamat


jacquesd

Recommended Posts

Gamat sit op die pavement en bepeins sy lot. Hy't sy werk verloor, sy

vrou het die kinders gevat en hom geskei.

Hy sien 'n kas met wynbottels en loop soontoe. Hy vat 'n lee bottel,

smyt dit teen die muur en skel: "Djy issie reason lat ekkie 'n vrou hettie!"

Hy vat 'n tweede bottel: "Djy issie reason lat ekkie kinners hettie!"

Derde bottel: "Djy issie reason lat ekkie 'n job hettie!"

Hy vat die vierde bottel en sien dis nog nie oopgemaak nie - vol wyn.

Hy sit die bottel neer en sê: "Staan djy eenkant toe, my broe. Ek sien

djy wassie involved nie"

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...