Jump to content

Also wanna bee Perthies


LizaV

Recommended Posts

Hi almal!

Ons Vissers is ook nou oppad! (het nog nie presiese datum nie).

Ons goedjies het laaaaank gevat, en as mens een ding geleer het is dit geduld! Manlief vlieg nou 24Sept Perth toe vir die Deaprtment van Onderwys se verpligte Entry en Orientation Program, en ons bid dan vir 'n pos vir hom in Jan08! Ons is Permanent Residents nou!

Ons het goeie pelle se pelle wat in Kingsley bly en hy sal daar tuis gaan vir die week.

Ons sê ons sal ook die ''pay in forward'' ding doen, en sodra ons daar gesettle is en op die forum hoor van iemand wat 'n blyplekkie soek vir 'n week of twee se jobsearch holiday of watookal, is ons deure weer oop!

Ons noem dit die ex pat ''pay it forward'' ding... :whome:

Ons storie was 'n emotional rollercoaster - en alles oor skoonma wat 'n emosionele wrak is oor die algemeen, en manlief is maar haar ''blue eye''... dalk is die skuif nou net die regte ding!

Sy sal nou in die week by skoonpa hoor dat manlief vlieg... grrrr - sterkte vir haar hoor!

ek is darem nie so into die familie nie, en kan nie so baie gepla wees nie...

Maar ja, ek het respek, en laat haar in vrede treur.. :blink:

Link to comment
Share on other sites

Hi Liza ek kan my indink oor jou skooma en jou man.Ek het dit weer so gehad met my ma.Asb as jou man kom moet hy skree as hy enige hulp soek.Ons sal hom met graagte help al is dit met wat ook al.Skree :lol: net en ons help dadelik.Dis nie lekker om na n plek te kom waar dit vreemd is nie en veral al jy nie weet of jy kom of gaan nie en die cherrie op die koek niemand ken nie :D Dis aaklig.Het vir jou terug respond op jou pm.Ek sien jou man gaan by pelle se pelle bly maar asb hy kan nog steeds op ons knop ook druk.

Groete Ursula x

Edited by Allie&Urs
Link to comment
Share on other sites

Hi almal!

Ons Vissers is ook nou oppad! (het nog nie presiese datum nie).

Ons goedjies het laaaaank gevat, en as mens een ding geleer het is dit geduld! Manlief vlieg nou 24Sept Perth toe vir die Deaprtment van Onderwys se verpligte Entry en Orientation Program, en ons bid dan vir 'n pos vir hom in Jan08! Ons is Permanent Residents nou!

Ons het goeie pelle se pelle wat in Kingsley bly en hy sal daar tuis gaan vir die week.

Ons sê ons sal ook die ''pay in forward'' ding doen, en sodra ons daar gesettle is en op die forum hoor van iemand wat 'n blyplekkie soek vir 'n week of twee se jobsearch holiday of watookal, is ons deure weer oop!

Ons noem dit die ex pat ''pay it forward'' ding... :D

Ons storie was 'n emotional rollercoaster - en alles oor skoonma wat 'n emosionele wrak is oor die algemeen, en manlief is maar haar ''blue eye''... dalk is die skuif nou net die regte ding!

Sy sal nou in die week by skoonpa hoor dat manlief vlieg... grrrr - sterkte vir haar hoor!

ek is darem nie so into die familie nie, en kan nie so baie gepla wees nie...

Maar ja, ek het respek, en laat haar in vrede treur.. :whome:

Hi LizaV :D

Welcome to Perth. You say that your husband is leaving for Perth on the 24th Sept, , but when will you arrive? I'm a real estate agent and my area of speciality happens to be Kingsley. What a lovely coincidence :D:lol: Let me know if I can be of any help to you. In the meantime, I wish you all good luck and best wishes

Marianne :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hi almal!

Ons Vissers is ook nou oppad!

Mens asof hier nog nie genoeg Vissers in Perth is nie.. :D Ek kry gedierig 'n telefoon oproep vir 'n Visser wat eintlik vir my ander Visser vriendin in wat OOK in Ellenbrook bly....en ons is blykbaar nie die enigstes hier in die area nie :ilikeit: . Ons teel aan soos...Visse :whome:

Good luck, seker julle sal dit geniet hier in ons Perth Poeletjie

Lindy-Lee

:lol:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...