Jump to content

Alt-sleutel simbole


Janneman

Recommended Posts

Ek merk dat daar lede is wat sukkel om kappies op die "e" te sit en umlauts op die "a". En dit is nie vreemd nie; baie mense weet nie hoe om dit te doen nie. Ek plaas dus graag die volgende skakel na waar die mees algemene simbole se Alt-sleutels aangedui word. :whome:

(http://www.mesweet.net/printaltsymbols.html)

Link to comment
Share on other sites

Ek het destyds 'n lysie gehad, maar dit verloor in die trek, so bly om weer en te kon kry! Baie dankie!

Link to comment
Share on other sites

Aaah! Dankie tog!! Ek ken die mees algemenes (kappies en so aan) maar partykeer het ek een nodig wat ek nie gereeld gebruik nie, en dan sit ek hoe lank al die kombinasies en uitprobeer! :lol: Dankie daarvoor!! :whome:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...