Jump to content

Visum - Skilled


Annecke

Recommended Posts

:whome: Oi. Ek sukkel my half simpel om die korrekte inligting te kry - Ek word aanmekaar terugverwys na die immi.gov website, maar dit is nie duidelik genoeg uiteengesit nie - of dalk is ek maar net bietjie stupid...Ek hoop iemand kan my help. Ek wil probeer om vir die maksimum punte te kwalifiseer vir my visum - Een van die vereistes is dat ten einde te kwalifiseer vir bonuspunte, moet jy tans in die beroep staan waarvoor jy die puntetoekening (in hierdie geval 60 punte vir Onderwys) kry. Dit stipuleer dat dit aanverwante ondervinding ook kan insluit. Ek is al die laaste 12 jaar 'n opleidingsbeampte en "onderrig"/leer volwassenes. Ek wil net by iemand uitkom wat vir my sal kan se of dit sal kwalifiseer as "verwant" genoeg?
Link to comment
Share on other sites

Hi Annecke,

Your best bet would be to contact ptlabs or Fiona Carre. They are both active on this forum and are registered migration agents in Australia.

SAS

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...