Jump to content

Onderwysposte

Annecke

Recommended Posts

Hallo. My naam is Annecke. Ek is 'n enkelouer met 2 tieners - 15 en 17 jaar oud. Ons wil graag Aus toe immigreer teen jan 2009. My hoofaansoek gaan een van die dae in. Ons wil graag in Adelaide kom bly. Kan iemand dalk vir my se hoe beskikbaar onderwysposte is en hoe 'n mens tewerk moet gaan om aansoek te doen? Ek het BA (HOD) gedoen, maar staan nie tans in die onderwys nie.

Link to comment
Share on other sites

Hi Annecke,

Ek sien dit is jou eerste post. BAIE WELKOM !! :whome::lol:

Ek weet dat daar heelwat onderwys poste beskikbaar is orals in Australie, en ook in Adelaide, en ander areas in South Australie.

Ek is seker daar is mense op die forum wat jou vraag beter en meer spesifiek kan antwoord. Ek is nie seker hoe dit jou aansoek sal beinvloed as jy nie tans in die onderwys staan nie.

Maar daar is altyd 'n manier, doen net bietjie navorsing, gebruik gerus die search-funksie op hierdie forum as 'n beginpunt.

Baie sterkte!

Groete

W

Link to comment
Share on other sites

Hi Annecke

As ek reg het was hier op die forum so 2 weke terug 'n baie volledige post oor wat om te doen. Doen 'n "search" op onderwys poste of stuur 'n PM vir DAX hy is 'n onderwyser in Oz en het meeste van die inligting.

Groete en sterkte

Link to comment
Share on other sites

Oi. baie dankie vir die vriendelike reaksie. Ek waardeer. Ek het gou die briefie van DAX gelees en sal dit more uitdruk - Baie dankie - dis baie waardevol! :whome:

Oi. Baie dankie vir die verwelkoming. Ek waardeer.

Link to comment
Share on other sites

Hi Annecke,

Basically it's a 3 stage process:

1. Get your teaching qualifications recognised with Teaching Australia.

2. Register with the state body where you intend to work.

3. Look for a position.

Most state teaching bodies have excellent websites for all the questions you will have.

Good luck!

Tracy

Link to comment
Share on other sites

Welkom Annecke

Daar is 'n redelike volledige artikel oor onderwys in Suid Australie in die sub-forum

Employment: Queries, Tips & News

Laat weet gerus indien jy verdere inligting benodig.

Dax

Link to comment
Share on other sites

Hi Annecke,

Basically it's a 3 stage process:

1. Get your teaching qualifications recognised with Teaching Australia.

2. Register with the state body where you intend to work.

3. Look for a position.

Most state teaching bodies have excellent websites for all the questions you will have.

Good luck!

Tracy

Oi Dax

Baie dankie - ek het die artikel opgespoor en dit help ontsettend baie. An

HI Annekke

Hier is baie poste vir onnies maar jy MOET eers registreer voor jy kan werk. Elke staat het sy eie soort van 'onderwysdept' - hier in Melbourne is dit VIT (Victoria Institute of Teachers). En dit kos so $60 per jaar. Maar jy MOET jou 6 wke praktykondervinding papiere wys (kan laaank neem om uit SA uit te kry). So doen maar solank noual aansoek daarvoor - hulle tel al die dae hoe lank jy dit gedoen het. Hulle soek baie taalonnies (Duits Frans en iets anders), nogal wisk onnies ook en wetenskap ook. Jy moet ook redelike punte kry vir jou IETLS toets (Engelse toets) as jy wil onderwys gee. En natuurlik tel ondervinding ook. Hier is 3 soorte skole in Victoria, Staatskole (redelik goedkoop), Katolieke skole (bietjie duurder) en dan Privaat (independent) skole wat baie duur is. Privaatskole se kostes varieer van goedkoop, middelslag tot baie duur (omtrent $17000 per kind per jaar hier by ons uitgesluit kampe boeke en dinge). Hier is goeie staatskole in dele van Victoria, die keuse is moeilik want die stad is groot. So jy moet eers soek na goeie skool (en baie keer vereis goeie staatskole 'n huis in die omgewing) en dan kom jou werk laaste (soms).

Sterkte daar. Rachelle

Link to comment
Share on other sites

Oi rachelle

Baie dankie vir die reaksie. Ek het 'n paar maande gelede al my dokumentasie ingestuur vir registrasie by die Queensland Teaching Ass, maar nog niks gehoor nie? ek sal maar op my spore moet teuggaan om vas te stel waar dit verlore geraak het...Is daar eksamens wat 'n mens eers moet skryf voor jy daar kan skoolhou? Is daar kursusse op die internet wat sal help wat jy van weet?

An

HI Annekke

Hier is baie poste vir onnies maar jy MOET eers registreer voor jy kan werk. Elke staat het sy eie soort van 'onderwysdept' - hier in Melbourne is dit VIT (Victoria Institute of Teachers). En dit kos so $60 per jaar. Maar jy MOET jou 6 wke praktykondervinding papiere wys (kan laaank neem om uit SA uit te kry). So doen maar solank noual aansoek daarvoor - hulle tel al die dae hoe lank jy dit gedoen het. Hulle soek baie taalonnies (Duits Frans en iets anders), nogal wisk onnies ook en wetenskap ook. Jy moet ook redelike punte kry vir jou IETLS toets (Engelse toets) as jy wil onderwys gee. En natuurlik tel ondervinding ook. Hier is 3 soorte skole in Victoria, Staatskole (redelik goedkoop), Katolieke skole (bietjie duurder) en dan Privaat (independent) skole wat baie duur is. Privaatskole se kostes varieer van goedkoop, middelslag tot baie duur (omtrent $17000 per kind per jaar hier by ons uitgesluit kampe boeke en dinge). Hier is goeie staatskole in dele van Victoria, die keuse is moeilik want die stad is groot. So jy moet eers soek na goeie skool (en baie keer vereis goeie staatskole 'n huis in die omgewing) en dan kom jou werk laaste (soms).

Sterkte daar. Rachelle

Link to comment
Share on other sites

Hier is South Australia se Teachers Registration Board se website:

TRB South Australia

Kyk na hulle spesifikasies, maar indien jy tans voltyds skoolhou, dink ek hoef jy nie bewyse te gee van praktiese onderwys nie.

Daardie inligting verskyn in elkgeval op meeste Onderwys Diplomas sover ek weet.

Dax

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...