Jump to content

Chef's in perth


Renier & Ursula

Recommended Posts

Hallo almal.

Ek het 'n diploma in hotelwese en praktiseer die laaste vier jaar as Sous Chef.

volgens die agent wat ons beoog om te gebruik sal daar glo nie 'n probleem wees om werk te kry in Perth nie. is dit so? en wat van ander areas in OZ?

Groete

Renier. :holy:

Link to comment
Share on other sites

Dag,

Ek is ook in die voedsel en hotelbedryf. Jong, ek het so baie werk geleendhede gekry. Hulle was so opgewonde oor my cv omdat ek al 9 jaar ondervinding, maar omdat ek nie dadelik kan begin nie stel hulle nie belang nie. Ek het, maar besluit om by Le Cordon Bleu in Sydney volgende jaar te gaan studeer. Daar is verskeie website wat jy kan gebruik om werk te soek. Het jy al probeer om werk te soek?Op watter visa gaan jy oor?

Daar is baie werk vir ons in oz. Hulle het te kort aan chefs of enige beroep te doen met die voedsel en hotelbedryf. Soos jy weet is australia die land van kos na frankryk omdat dit so naby die ooste is. Jy sal geen probleem he om werk te kry nie.

Laat my weet as ek jou met eenige iets kan help.

Sterkte!!!

Link to comment
Share on other sites

Dankie man dis goed om dit te hoor!!

Ek en my gesin beplan om Perth toe te gaan.

Is jy al in sydny

Groetnis

Renier

Link to comment
Share on other sites

Dankie man dis goed om dit te hoor!!

Ek en my gesin beplan om Perth toe te gaan.

Is jy al in sydny

Groetnis

Renier

Dag,

Nee, ek is nog nie in Sydney nie. Sal seker in Dec gaan. Ek begin volgende jaar met my studies eers. Ek was al in Perth. Ek hou baie van Perth. Wat het jou besluit op Perth? Wat doen jou man? Wanneer gaan julle hoor. Onthou, as jy aansoek doen vir werk, moet jou nie net beperk tot chef werk nie. Ek weet nie waar jy jou studies gedoen het nie en watter chef kurses jy gedoen het nie. Ek gee deesdae klas by 'n chefskool.

Ja, ek sien uit na volgende jaar. Ek weet dit gaan my baie geld kos, maar ek sien dit as 'n belegging in my toekoms. Was jy al in Australia. Ek was baie bevoorreg gewees en was by al die hoofstede gewees.

'n Mens moet eers Aus. toe gaan voordat jy besluit om daar te gaan bly. Die lewe van die aussies is baie anders as die sa's, maar ek moet se daar is baie ondersteuning van al die sa's in aus.

So ongeveer 'n uur van Perth af, is daar 'n afrikaanse kerk. Die mense daar is baie vriendelik en staan almal bymekaar. Ek het Ds Gawie ontmoed van die kerk. 'nWonderlike mens. Ek dank die Here dat ek Ds Gawie ontmoed het. 'n Man met 'n goeie hart.

Laat, my weet as ek jou kan help. Die forum is baie behulpsaam. Jy sal baie mense hier leerken, wat jou baie kan help.

Sterkte !!!!

Onthou moet nie moed op gee nie. Daar is altyd 'n uitweg.

Link to comment
Share on other sites

Hi.

Bly om te hoor van die Kerk Alhoewel ons Methodist is sal ons verseker 'n draai daar maak.

die hele emigrasie ding bly maar 'n geloofsaak en ons bid werklik hieroor so om te weet dat daar mede gelowiges daar is is 'n riem onder die hart.

Terloops ek is die Chef en my vrou is 'n onderwyser.

groetnis

Renier

Link to comment
Share on other sites

Hi.

Bly om te hoor van die Kerk Alhoewel ons Methodist is sal ons verseker 'n draai daar maak.

die hele emigrasie ding bly maar 'n geloofsaak en ons bid werklik hieroor so om te weet dat daar mede gelowiges daar is is 'n riem onder die hart.

Terloops ek is die Chef en my vrou is 'n onderwyser.

groetnis

Renier

Baie jammer oor die fout Chef Renier.

Hier is 'n paar website: As daar enige iets is, laat my weet.

www.achievegroup.com.au

www.hospitalitynow.com.au

www.tracepersonnel.com.au

www.careerone.com.au

www.jobseach.gov.au

www.saffronglobalcorp.com

www.centrelink.gov.au

www.mycareer.com.au

www.norwestrecruitment.com.au

www.seek.com.au

www.employment.com.au

Chef Renier, stuur baie cv.

Onthou om 'n goeie cover letter te skryf.

Jy moet nie moed opgee nie. Chef's kry baie goeie salarisse in oz.

Onthou mense moet altyd eet.

Ek hoop dit help darem so bietjie.

Groete:

Anneke

Link to comment
Share on other sites

Guest ClanRogers

Hi Renier

A friend, who is also chef, went over to Perth earlier this year where he stayed with family for approximately 3 months, during which he said he received stacks of jobs offers for chefs, however as he had no PR, he had to limit the offers to registered companies & finally took an offer by a company who where able to & are sponsoring him on a 457 visa, he's currently back in SA (CPT) finalising everything before the whole family ships off end of Sept... Apparently it was a very dumpy ride, as his family back in SA were having to make do on one salary for the duration of the 3 months, must say it sounded like a bit of a gamble however it paid off & sounds as if he's secured a job with a fantastic company...

Therefore it appears there is a health demand for chefs in Perth & perhaps your cloud too may have a silver lining after all!

Hope I was able to shed some light...

Good luck & vasbyt!

Brad

Link to comment
Share on other sites

Renier,

Seriously take a look at Townsville for life in the tropics. My neighbour is a chef and he says they are crying out for chefs here. Coincidentally, I have been looking at opportunities for my chef brother in law and I see chefs get as many points as specialist doctors. You will not have a problem getting a job in Aus.

Good luck.

Alan

Link to comment
Share on other sites

  • 1 year later...

Hi,,

Im a head chef in SA and going to the gold coast in the next couple of months on a 175 PR visa.

Any advise for me on looking for a job when i get there?

Jackie

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...