Blossom Posted August 26, 2007 Report Share Posted August 26, 2007 Hallo julle,Welkom op die forum, dis lekker hier!Julle is nou seker geregistreer....Want julle het op my post geantwoord.Gaan net na New Topic toe, tik in jou topic title, gaan af onder toe en begin jou brief.Of as jy net wil reply op iemand se post, klik net op die reply knoppie onder op die bladsy.. As jy klaar geskryf het, klik net weer onder op die post button. Of as jy eers wil sien hoe lyk jou post, klik op die preview button en siedaar! Dis eintlik heel maklik, volg net die prompts. Met tyd kom alles reg en jy sal sien hoe maklik dit is. Dedrei of Riekie sal julle ook help as julle op die verkeerde plek gepost het, hulle sal jou laat weet.Hoe gaan dit in Welkom en wanneer is julle van plan om oor te kom hierheen? Julle kan nie verkeerd gaan om OZ toe te kom nie en hier sal altyd iemand wees om te help met al julle vrae. Die forum is absoluut tops!Groete uit OZ. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.