Jump to content

My eerste 2 dae in Melbourne


Michelle M

Recommended Posts

Ek het Vrydag aand laat in Melbourne geland en ek is mal oor die plek. Dis lewendig, die mense is almal so ver baie virendelik en behulpsaam. Almal lyk relaxed...loop met hulle kinders in die straat, die middestad was vol mense - baie festive. Daar is net soveel om te sien en te leer. Ek het klaar 'n bank rekening oopgemaak en geregistreer vir tax. Die volgende stap is om 'n huis te kry sodat my kinders kan oorkom.

Ek weet dat ons die regte besluit gemaak het. Ek is klaar verlief op die plek :thumbdown::ilikeit: Kan nie wag dat my man kom sodat ek vir hom alles kan wys nie.

Sal later weer 'n update gee.

Groete

Michelle

Link to comment
Share on other sites

Welkom in die groot stad M. Weet jy gaan dit hier geniet. Gee maar 'n skreeu as jy hulp nodig het met iets, ons help as ons kan.

Groete,

WoO

Link to comment
Share on other sites

Hi Michelle

Please shout if there is something I can assist with!

Link to comment
Share on other sites

Hi Michelle

Jou lucky fish! :lol:

Hou ons asb. op hoogte. Dis ook ons 1st keuse en ek wil baie graag meer hoor.

Stertke vir huis soekery.

Groete

Pofstert :D

Link to comment
Share on other sites

welcome to melbourne!!!!!!! glad to see you arrived safely.

i can't agree with you more that this place is amazing!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Hi Michele,

Bly om te hoor jy het veilig daar aangekom. Ek is bly jy is tevrede met julle besluit want partykeer voel mens mos maar onseker.

Laat weet hoe dit met die eerste dag by die werk gaan.

Jy mis seker jou 3tjies en vir manlief! Vasbyt sonder hulle, die tyd gaan gou verby. Een van die dae is julle almal weer saam.

Sterkte met al die reelings in Melbourne.

Groete

Tanja

Link to comment
Share on other sites

Ek dink ek is 'n ligte skakering van groen (van jaloesie, nie naarheid nie!).

Sjoe dit gaan seker dol daar! Jy het baie moed om die eerste paar dae sonder jou gesin aantepak. Alle sterkte en geniet dit!!

Annelize

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...