Jump to content

Snaakse Afrikaanse Gr 5 antwoorde


cristel

Recommended Posts

1. Waarvoor word beesvelle gebruik?

om die bees binne te hou

2. Wat is outobiografie?

dis die ontstaan en geskiedenis van die motorkar

3. Noem 5 dinge wat melk bevat?

kaas, botter en 3 koeie

4 . Wat is die verlede tyd van eet?

Honger

5. Wat is die verkleinwoord van Oupa?

Kleinseun

6 . Wat is die teenoorgestelde van kleinneef?

kleinteef

7. Wat is die doel van die kies- en oogtande?

die kiestande kou die kos en die oogtande kyk dat hulle die kouwerk goed

doen.

8. Voltooi die volgende idioom: Hoe meer haas...

hoe groter haaspastei

9. Wat is die meervoud van kabeljou?

kabeljulle

10. 'n Sin met "ter aarde bestel..."

"Wie op ter aarde bestel so 'n groot koek?"

11. Formule vir 'n sirkel se omtrek:

"paai straal kordaat"

12. Wat is teenoorstaande hoeke?

Hoeke wat vir mekaar kyk

13. Waarom is die seun in die verhaal gestraf?

Omdat hy sy eie virgin van die volkslied gesing het.

14 . Wat is 'n terminale siekte?

As jy op die lughawe siek word!

15 . Vertaal in Afrikaans: "I beg your pardon?" (My favorite) HuH?

16 . Wat noem ons iemand wat velle looi?

Onderwyser

17. Wat kry jy as jy jou melktande wissel?

Pepermenttande

Link to comment
Share on other sites

ROFL!

Dis baie snaaks!!!!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...