Jump to content

Enige Christelike laer skool in Logan streek?


Sonja

Recommended Posts

Hello :ilikeit:

Kan enige iemand dalk vir se of daar 'n Christelike laer skool is in Logan omgewing?Of weet julle dalk van enige ander een?

Groete

Sonja

:)

Link to comment
Share on other sites

  • 2 months later...
Hello ;)

Kan enige iemand dalk vir se of daar 'n Christelike laer skool is in Logan omgewing?Of weet julle dalk van enige ander een?

Groete

Sonja

:P

Hi Sonja

Ek het vriende wat in Thornlands bly en hulle stuur hulle kinders na Calvary Christian College toe wat twee skole het in die Logan omgewing. Die een laerskool is in die Daisy Hill, Shailer Park omgewing terwyl die ander laer -en hoerskool op 'n plot in Carbrook is. Die skool word deur die Logan Uniting church bestuur wat maar soo die Methodiste in SA is. Hulle kinders is baie gelukkig daar en my vriendin hou ook deeltyds daar skool.

Hier is hulle website as jy belangstel.

http://www.calvarycc.qld.edu.au/

Ek hoop dit help!

Edited by Hairy dingo
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...