Jump to content

Vrae oor Adelaide


Annette
 Share

Recommended Posts

Hallo almal,

Ons is nou al van Januarie in Adelaide en ek is meer as bereid om "navorsing" te doen vir enigiemand wat informasie soek.

Marius, my man is ook 'n Marius :angry: . Ek is seker ons paadjies sal nog iewers kruis...

Annette

Link to comment
Share on other sites

Dankie Annette,

Hoe meer van ons mense kan help met raad ensomeer hoe beter. Daar is hope SAners oppad Adelaide toe. Ek weet nou van 2 ander Marius'e hier in Adelaide :D en nog 'n paar Pretorius'e. Ja ek is seker ons sal nog paaie kruis een of ander tyd, bly om julle te ontmoet in die forum in elk geval en WELKOM.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...