Jump to content

Uit eet experience A La 10 uit 10


Blossom

Recommended Posts

Hi Forum vriende,

Net gou bietjie info met almal deel. Niks minder as reg dat almal weet van die wonderlike eetplek wat ek nou eers, 7 maande nadat ek hier aan gekom het, ontdek. Waar was ek die heeltyd?

Die Hahndorff Inn, wat 'n plek! Die plek drup van die atmosfeer.....Duits....jy kan nie anders as om 'n bier te drink nie. Toe bestel ek maar 'n gemmerbier, aangesien ek nie rerig drink nie, net so goed, net so lekker.

Maar, soos Nilo se, die cherrie on top, was die ete self.

Ons het die Pickled hogs knuckle bestel, wat 'n fees! Die sagste, lekkerste vark pootjie le op 'n bed van sauerkrat en 'n aartappelgereg met 'n sousie oor.

Mense, ek het nie woorde nie, dit was heerlik, 'n hele groot bord kos vir net $18 elk, kan jy glo? Die mense moes buite tou staan vir plek, ons was gelukkig om gou 'n plekkie te kry.

Binne sit die besoekers by tipiese lang hout tafels en die mosterd en pickels staan op groot hout vate rond. En dis net bier bekers waar jy kyk terwyl die Ai jai joegaai! musiek gesing word. Hoe lekker!

Ek gaan weer want die spyskaart is groot en MOET beproef word.

Dag ek se maar net. :whome:

Link to comment
Share on other sites

Klink na 'n lekker aand uit Betsy

Manlief se favorite kos, sal dit probeer eendag as ons in Adelaide kom kuier. Hier in Sydney naby ons is 'n Duitse resturant maar ons hou nie baie van dit nie. Ons gaan na dieselfde indian plekkie Holy Cow in Surrey Hills vir die laaste 13 jaar, hulle kos is wonderlik.

Edited by chester
Link to comment
Share on other sites

And the deserts are lovely - really big but sooooooooooooo GOOD

Had many meals in the German Inn and all have been very good

Link to comment
Share on other sites

And the deserts are lovely - really big but sooooooooooooo GOOD

Had many meals in the German Inn and all have been very good

Jay, deserts? What about WW? :lol:

Link to comment
Share on other sites

Haven't been to Hahndorf for about 2 months.

But I will say the deserts are worth not eating for a few days before hand :angry::)

Pecan Pie and cream is ONE of my favourites :lol:

I'M MAKING MYSELF HUNGER NOW

Link to comment
Share on other sites

Klink goed. Ek het al gehoor van die plek, maar ons sal maar moet wag tot ons skippie inkom voor ons ook kan se NET $18 elk!!! :ilikeit: Hie hie... :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Klink goed. Ek het al gehoor van die plek, maar ons sal maar moet wag tot ons skippie inkom voor ons ook kan se NET $18 elk!!! :o Hie hie... :blush:

Hi Annette,

Is $18 dan baie vir uit eet? Hoe voel ek nou so oor die vingers geraps? Dis nie 'n ding wat elke dag gebeur nie, net 'n bederfie soms, veral as mens bietjie 'af" voel.

Groete :huh::unsure::)

Link to comment
Share on other sites

Betsy, dit is glad nie baie duur vir 'n ete nie, Dogter het ander dag $45 elk betaal by 'n fancy plek (hotel) maar sy se dit was hope kos en die mooite werd. Amper 'n hele week se diere kos vir my. Die sports clubs het gewoonlik bistros met lekker kos. bly net weg van die pokies

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...