BEETGE Posted August 16, 2007 Report Share Posted August 16, 2007 ons land die 6de september.gaan na nsw.die skool vakansie begin glo 28sept. hoe lank voor mens jou kinders in n skool te kry.en wat gaan die skoolfondse wees is amper die laaste kwartaal en sal die kinders eksamen skryf.my kinders is in afrikaanse skool hier.gaan hulle terug gehou word om aan te pas by die taal.oudste is amper 13 moet volgende jaar hoerskool toe.2de een is 10 in graad 4.die ander een is 8 in graad 2. groete k Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.