Jump to content

Air Conditioner Systems?


Pippa

Recommended Posts

Hi Everyone,

I recently visited a number of property websites to get an idea of the properties available to rent.

I’ve been told that one should ONLY opt for a “ducted air conditioner system” in a house (especially in Brisbane and surrounding areas). I see a number of houses with a “split system reverse cycle A/C” / “reverse cycle air conditioner”. What does this mean B) ? Can one consider it or should you rather opt for the “ducted air conditioner system”?

I also see that some houses only have air conditioner in the main bedrooms / lounge and not throughout the house…. Will this be sufficient?

I will appreciate any advice :ilikeit: .

Bye, Pippa! X

PS. What does “ducted vacuum” mean?

Link to comment
Share on other sites

Hallo daar

Ducted of nie, aircon is aircon en dis 'n moet.

Ons het die splitsystem/reverse een dink ek. Dis daai wat die aircon boks net in ons lounge is en in ons kamer. Dis die twee main areas wat MOET aircon hê. As jy alles toe het en die twee aan het kan dit jou hele huis koel hou en onthou om die aircons op 25 grade te hou en sit jou dak fans ook aan. 25grade is meer ekonomies, maar maak nog steeds koud.

so ek sal nie te veel worry oor watse tipe aircon nie, die rental mark is klaar styf genoeg, solank julle net huis kry met aircon is dit oraait.

Ducted aircon, is soos wat gewoonlik in die office buildings is. Dis daai silver pype wat regdeur die gebou hardloop en elke kamer kry van die koue lug. Jy kan nie elke kamer se temp individueel stel nie, want dis een main system. Ons s'n is twee apartes, so elkeen kan ons apart stel. Jy kan ook nie met ducted besluit om dit in een kamer af te sit nie, as dit aan is dan is dit aan in die hele huis.

Mag verkeerde wees, maar dis hoe ek dit verstaan

Groet daarso

xx

Link to comment
Share on other sites

Hi Pippa

Dedrei is quite correct in her assumptions about the air conditioning.

Lovell chose to fit split systems to our home. We have one in our family room, one in our bedroom, one in our guest bedroom and one in my kitchen/dining room. We can only be in one room at a time, therefore we switch on where we are at that moment and only cool that room, when we leave the room to go elsewhere we switch it off, as it only takes a few minutes to cool the room. Of course, these work much better if you actually have doors to close off the room. For houses that are hugely open plan, a ducted system will probably be more efficient, but a lot more costly, as you are keeping the whole house cool, rather than one room. Generally the split systems can also be used for heating in winter, if you wish, although it would be cheaper to use your ducted central heating - depending on the difference between your electricity and gas prices.

Link to comment
Share on other sites

Hallo Pippa

Yep, Dedrei is reg oor die split en ducted. Die reverse cycle aircon beteken dat die aircon in die winter warm maak en nie koud nie. Moet se ons is van Desember verlede jaar af hier in Brissie en het die aircon net 2 keer die somer gebruik vir koud maak, maar gereeld die winter vir warm maak.

Ek dink ek het reeds voorheen gese dat dit moeilikheid soek is om te veel die aircon te gebruik. Mens raak nie geaklimatiseer nie, 'n fan is baie beter. Gebruik die aircon net waneer dir vrekin warm is en mens dit nie kan hou nie maar dan soos D se nie op 18 nie maar op so 23 dit is 'n goeie temp. Ook vir so uur waneer mens aan die slaap raak, stel hom op die timer, mens se ligaams temp raak laer waneer mens slaap dan kan die aircon te koud raak.

Ons het net 'n aircon in die sitkamer/kombuis, die huis is redelik oop plan en die een aircon behoort die hele huis se temp so bietjie koeler te maak. My vriendin in Ipswich het die ducted en ek het gevoel asof dit nie so sterk is as die split level nie.

Dan die vacuum..... 'n baie lekker ding om te he, die motor is in die garage of iewers en dan het jy sulke "plugs" waar jy die pyp op koppel reg deur die huis. Die pyp is nogal lank so mens kan 'n redelike groot area doen.

Lovies

Nilo

Link to comment
Share on other sites

Hi,

Ons het in SA 'n split system gehad, en dit was goed, want ons het baie krag gespaar deur dit net wanneer uiters nodig te gebruik.

Hier in Aus het ons nou die ducted aircon's. Ek hou baie daarvan. Beide die huise waarin ons was/is het twee stelsels. Een vir die kombuis en leefareas, en een net vir die slaapkamers. Dit het ook termostate en timers. Die een kontrole is in my slaapkamer, so die kinders kan nie daarmee peuter in die nag nie!

Groetnis,

Dreamy

Link to comment
Share on other sites

Just a thought - ducted / evaporative cooling is absolutely useless on a humid day. In fact when it's humid, it actually makes the atmosphere in the house worse.

I would imagine that that's not a good option for humid areas like Queensland and NT...

Link to comment
Share on other sites

Hey Pippa -

Ek dink maar soos meeste goed gaan dit oor persoonlike keuse en hoe jou "tolerance" vir humiditeit is. Elke ou verskil hieroor. Ek persoonlik cope nie te goed met erge humiditiet nie, en ek sal bv nooit in klimate met erger humiditiet as Brisbane (lees enige iets noord van Brisbane) kan cope nie, ek operate op my limit! Dedrei - hulle kort bv in my oe 'n medalje! hehe.

Anyway ons het ons eerste jaar gehuur in 'n plek met net dakfans. Dit was die begin van 2004 met erge heatwaves en ek het dit amper nie gemaak nie. Toe ons trek toe kry ons 'n huis met alleen staande split systems. Dit het goed gewerk en ek het in daai kamers geboer. Die huis was egter te oopplan om dit regtig effektief te maak. Toe bou ons ons nuwe huis en ek dag toe ons kan maar "skimp" op die aircons vir eers want ek wou die beskikbare geld op ander goed eerder gebruik. Ons het verlede jaar Aug ingetrek en ek het myself "gebrace" vir 'n somer met net die wind en oop venters/deure ens. Ek het dit weer amper nie gemaak nie en toe net daar en dan besluit ek sal self my ouma van 'n krans afstamp om net 'n aircon te kry.

Ons kry toe ducted aircon - met 'n groot meneer van 'n "engin" regdeur die huis. 22hp om die oopplan te handle met veskillende zones (wat jy voor die tyd kan kies) en dan in kombinasies kan aanhe. Ons kan bv 'n minimum van 2 kamers aan he. Dit het timers en sensors om als op dieselfde temp te hou, en die een is glo nogals ekonomies. Hy maak ook warm in die witer. Dis die beste "belegging" wat ons sover gemaak het dink ek. My lewenskwaliteit en die van die mense om my wat met my moes cope het 100 % verbeter. Dit kos egter nogal heelwat +- $13 000 en dit ruk nogals die elek rek as jy hom heeltyd aanhet. Maar elke sport het maar sy beserings.

Anyway as jy enige aircon kry in 'n huurhuis vat hom - ek sou nie een vat met niks nie. In my opinie is 'n goeie ducted stelsel beter maar hy gaan jou kos. Ons kon bv heelwat aparte eenhede gekoop het vir 13K maar ons hou nie van die "look" van al daai eenhede in al die kamers nie en die geraas is erger as met een sentrale "engine" wat al die vertrekke bedien. Jy kry egter deesdae baie fensie eenhede wat soos kunswerk lyk - dit work "artcool" genoem dink ek. Different strokes......

Ducted vacuum is amper soos ducted aircon, die pype ens is weggesteek binne die mure of die dak en al wat jy met die oog kan sien is die uitlaat/inlaat "panele" Als gaan na 'n sentrale masjien gewoonlik in die garage. Jy moet dan net die vullis daar verwyder elke nou en dan.

Cbug

Link to comment
Share on other sites

Hi HansaPlease

In Queensland and here if they talk about ducted air conditioning they are talking about real air conditioning, not evaporative cooling. I have never seen or heard of evaporative cooling in Queensland, because as you say, it would not work there with their humidity.

Link to comment
Share on other sites

Hey Guys I got the following from a Google search - didn't even know about ducted evaporative cooling - I'm learning something. On the website they reckon it should work but you need to keep some of your windows open - we have a bit of a dust issue here so I don't like that. Also you need to keep internal doors open for it to work properly, don't know how practical that is?

Anyway read for yourselves:

1. Comparison with refridgerated systems: http://www.breezair.com.au/evaporative-cooling.htm

2. FAQ's: http://www.breezair.com.au/faq.html

Cheers

Cbug

Edited by chatterbug
Link to comment
Share on other sites

Hi Catterbug. Lanklaas gesien

ek sal bv nooit in klimate met erger humiditiet as Brisbane (lees enige iets noord van Brisbane) kan cope nie, ek operate op my limit! Dedrei - hulle kort bv in my oe 'n medalje! hehe.

Ek stem 200% met jou saam. Ek kan ook nie die humidity handle nie, na twee jaar gaan ons maar vir die koue soek in die suide. Ek bruis myself voor vir die nare somer wat kom die jaar.

Link to comment
Share on other sites

Hi Dedrei - wanneer en waheen trek julle nou weer....nog Brissy??

Bug

Link to comment
Share on other sites

Hi Pippa

Asb, jy is n Pretoria Meisie- kry n huis met aircon. Verkieslik ducted. Nes Chatterbug kan ek glad nie sonder aircon klaarkom nie. Aircon maak van my n beter mens.

Link to comment
Share on other sites

Hi Almal,

Baie dankie vir julle raad en opinies. Dit is duidelik dat mens 'n aircon MOET he! My man en ek het besluit dat ons net na huurhuise sal kyk wat aircon het - ek weet dat dit nie so maklik is nie, maar hey, ons kan maar probeer!

Hi Pippa

Asb, jy is n Pretoria Meisie- kry n huis met aircon. Verkieslik ducted. Nes Chatterbug kan ek glad nie sonder aircon klaarkom nie. Aircon maak van my n beter mens.

QG, jy ken my te goed :blush: !!! Hierdie Pretoria Meisie gaan jou nog baie teister met raad!

Lekker naweek! X

Link to comment
Share on other sites

Hi Almal

Ek is impress met al die dames se kennis van airconditioning. :blush:

Ons wag net vir ons visa dan is ons oppad Brisbane toe. My man het hier sy eie Airconditioning besigheid en lyk my Brisbane is die regte plek vir ons.

Sal julle almal onthou as ons daar kom, julle weet aircons moet gediens word, net soos 'n kar, en daarvoor het jy iemand nodig, sal laat weet as ons land.

Geniet dit julle wens ons was al daar.

Cheers vir eers

Sheila2Oz

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...