Jump to content

Centurion to Port Melbourne in 60 Seconds!


SpitFire
 Share

Recommended Posts

Hi!

My wife and myself got permanent residence last December. I stopped working on April 18th, Got Married on April 19th, moved to Australia on April 30th!

Moved into our spot in Port Melbourne on May 8th, and started going for interviews, Started working on May 16th!

So we're pretty settled and loving it! My wife is in the process of joining the australian navy, and I work for ..... *TELSTRA* in IT Project Office! I've worked here before so it's pretty easy to adapt, though you still loose your friends and family connection I guess! Anyway, I'm on Facebook too so you can FRIEND me if you wanna! I've met up with quite a few South Africans already. There's A LOT more than there was 10 years ago!!

Neville Howard.

Ps, Ek's actually afrikaans, maar ek weet nie of die forum baie afrikaans is nie!

Link to comment
Share on other sites

Hallo Neville

Welkom op die forum. Moenie worry nie ons kan al twee die tale. English het meeste van ons proof vir!!! Ha Ha (IELTS)

Sjoe julle het dinge omtrent vinnig gedoen en dit klink of julle al goed gesettle is. Die beste manier om dinge te doen, "sink or swim"

Groete

Nilo

Link to comment
Share on other sites

Thanks! Ja dit is so, en ek geniet al klaar om te kyk hoe Melbourne Storm Rugby League speel!! Ek was after all hier toe hulle die eerste keer begin speel het! FYI *Vir mense wat nie weet nie* Melbourne het ook nou n rugby union span, en hulle het laas naweek die brumbies gewen!

Link to comment
Share on other sites

Thanks! Ja dit is so, en ek geniet al klaar om te kyk hoe Melbourne Storm Rugby League speel!! Ek was after all hier toe hulle die eerste keer begin speel het! FYI *Vir mense wat nie weet nie* Melbourne het ook nou n rugby union span, en hulle het laas naweek die brumbies gewen!

Hi, Baie welkom. Ek is baie bly om te hoor dat daar ook nou 'n rugby span was want ons het nogal gewonder hoe ons sonder ons rugby gaan klaar kom wanneer ons daar is maar nou weet ons wie om te support. Sal bietjie gaan opswot.

Hopelik speel hulle ook Super 14 oor 'n paar jaar wanneer die sa spanne uitgeskop word.

Sal julle kontak as ons daar is dan kan ons dalk 'n boere braaitjie deur werk

Cheers vir nou

Tanja

Link to comment
Share on other sites

Hi Neville

My man gaan ook vir telstra werk in melbourne. Watse werk doen jy in die PO?

Hoop om ook binnekort daar te wees.

Groete,

N.

Link to comment
Share on other sites

Hi Spitfire!

and so we meet again!!

Het jy al weer 'n koud bloedige troeteldier aangeskaf?

PM me!

Link to comment
Share on other sites

Tanja! Yep! Melbourne Rebels is top of the log, hulle het die naweek Queensland gewen (en voor dit Canberra), so hopelik squeeeze ons in Super14 in!!!

NikkiH - Ek doen Project Management in Telstra. Dis n moooer groot company, en hulle is actually baie goed vir die mense wat daar werk. Be warned dit vat maande om aan al hulle af kortings gewoond te raak! Bly in kontak en se as julle hier is!

Trapsuutjie - Woohooh! Hello buddy! Nee nog nie, maar ek is baie tempted! Die beardies hier is baie cheaper as by die huis, en so ook die burms! Ek loop elke dag in die petshops in en stare maar net! Maar ek weet dis net n kwessie van tyd!! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...