Jump to content
  • 0

Sekuriteit teen 'verkeerde/gevaarlike' users


Suidwes

Question

Hi

Ek het nounet bietjie gekyk hoeveel mense by die SAAUS forum aangesluit het sedert die 1ste Julie 2007... 'n hele 41 bladsye vol!! :ilikeit:

Maar ek was geskok :o om sekere van die usernames te lees... PORNO dit en PORNO dat, Viagra tussen in :angry: en dan is baie van die name net 'n klomp letters deurmekaar. Duidelik nie mense wat 'n gesonde bydrae op dié wonderlike forum van ons wil maak nie :(:angry: !

Hoe keer 'n mens dat die mense/organisasies op die forum rondsluip en KAN 'n mens hulle keer :( ?

Ek is nie baie skerp met hoogere rekenaar goeters nie. Weet net hoe om te tik.

Groete

Sw

Link to comment
Share on other sites

4 answers to this question

Recommended Posts

  • 0

HI Suidwes

Ek is die local spambuster. Hierdie ouens is spammers, die hele lot van hulle. Vandat ons forum so gewild geraak het, raak dit eintlik onmoontlik om by te hou met die ouens.

So wat ek doen is ek hou hulle vir so week of twee in limbo, hulle is nog in validation status. so hulle kan nie post op ons forum nie. Daarna, delete ek hulle. Dit help nie ek delete hulle sommer daar op die spot nie, want die bliksem is net weer daar die volgende dag. So ek laat om bietjie surf in limbo en dan laat waai ek en delete die manne.

Deesdae raak dit bietjie woes en Hendie kyk daarin om ons forum te beskerm teen die etters. In die mean time, back to busting those spammers.

O ja, en as daar members wat sukkel om te post of is geregistreer en kan nog nie post nie, moenie worry nie. Ek try al die nuwe legit ouens validate binne 'n dag of twee. As ek jou nog nie gevalidate het nie, laat weet my seblief deur email te stuur aan support [at] saaustralia dot org

Thanks julle dat julle besorgd is oor ons forum

Groete

Dedrei

Link to comment
Share on other sites

  • 0

Thankx D!

Nou voel ek sommer beter! Kan nogal lekker raak om al jou frustrasie op dié ouens uit te delete! Vir interessantheid.. kan sien jy bv. sien in watter land die spammer is? OF is dit alles anonieme goed?

Sw

Edited by Suidwes
Link to comment
Share on other sites

  • 0

Dedrei,

Dankie dat jy polisie vrou speel!!!

Nou wonder ek of daar regtig soooo groot mark is vir Viagra ens?

Nilo

Link to comment
Share on other sites

  • 0

"Programmes" skryf programme om "aan te sluit" by aanlyn gemeenskappe om hulle produkte aan mense te probeer afsmeer. Dis hoekom meeste "sites" jou vra om u unieke kode of letters van n prentjie af in te tik. Want die programme kan nie prentjies lees nie. So dis een goeie maatreel wat ingestel is.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Answer this question...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...