Jump to content

soek werk in die rest/hotelbedryf

Sonskyn

Recommended Posts

Dag,

Ek is op soek na werk in die rest/hotelbedryf. Kan iemand my asb help of se waar ek vir werk kan soek.

Dankie!!

Edited by Sonskyn
Link to comment
Share on other sites

Sonskyn

Google Voyages Hotels, hulle het plekke tot in Uluru (middel van Aussie) en eilande en reenwoud ens.

Doen aansoek en stuur jou CV vir ALMAL wat vir jou interesant lyk en wat jy dink jy sal kan doen. IEMAND sal jou raak sien. Moet nie moed verloor nie!! Stuur oor en oor en oor selfs vir dieselfde companies!

Kyk op careers.com.au en seek.com.au

Jy SAL wen doen jou beste, aanhouer wen!!!

Jy kan ook Australie toe kom op 'n studente visa maar dan kan jy net 20 uur 'n week werk. Dit sal nogal moeilik gaan as jy nie ekstra "support" het nie.

Lovies

Nilo

Nilo,

Baie baie dankie ek gaan sommer nou kyk. My begeerte is so groot om in aus te gaan bly.

Ek sal nie moed op gee nie.

Baie dankie!!!

Link to comment
Share on other sites

  • 2 months later...
Dag,

Ek is op soek na werk in die rest/hotelbedryf. Kan iemand my asb help of se waar ek vir werk kan soek.

Dankie!!

Het jy al klaar 'n visa? Indien jy het, sal jy definitief werk kry in WA! Hulle is desperaat op soek na werkers in die rest bedryf! Stuur vir my 'n email as jy verdere inliging wil he.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...