Jump to content

net n vinnige hallo


jvandyk
 Share

Recommended Posts

wil net dankie se vir al inligting... ons is nuut hier... ons is in au adelaide met n 457 visa en het 06/07/07 ons pr 136 visa papiere ingestuur... :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hi, welkom by die forum. Vra gerus as daar enige vrae is en laat weet ons wat julle dink en doen van Adelaide. Groete,

Link to comment
Share on other sites

Hi, welkom by die forum. Vra gerus as daar enige vrae is en laat weet ons wat julle dink en doen van Adelaide. Groete,

[/qu

baie dankie jong...ons is baie gelukkig hier in adelaide en my man is n electrician ons is tans hier op n 457 visa en het laas maand ons papiere vir pr ingestuur so hou asb duim vas..

groete van dyk gesin

Link to comment
Share on other sites

Hallo Van Dyk gesin,

Welkom in Adelaide. Ek is ook in Adelaide sedert Jan 07 en vreeslik happy hier. Laat weet as julle iets nodig het. Ek hou van die foto van julle babatjie. :whome:

Groete,

Betsy,

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...