Jump to content

Keuse tussen Engelse Kerke


Dedrei
 Share

Recommended Posts

Van ons is nie so bevoorreg om afrikaanse kerke te hê nie. Hoe compare the Engelse kerke met dit van NG en dit wat ons gewoond is in SA. Hier is so baie om van te kies ek weet nie wat se een om te begin nie? Baptist, Lutheran, Anglican en nog vele meer. Wat is die naaste aan ons tipe NG?

Link to comment
Share on other sites

In my opinion the Anglican Church would be pretty close to the NG. Whatever the denomination you choose if I were you I would try a number of churches out, till you find one that you really comfortable with. Don’t give up after the first church you try out. It takes a while to find your feet. :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Haai Dedrei

Julle kan gerus gaan kyk na die Reformed Church. Ons het gevind dit is die naaste aan die NG Kerk.

Dit bestaan grootendeels uit Hollanders.

Maar net my mening.

Lekker dag daar in die noorde.

L'mari

Link to comment
Share on other sites

Ek vind die naaste aan die NG is die Methodists of die Baptists. Nie dat ek vir NG tipe gesoek het nie, want 'n paar maande voor ons uit SA is het ek my moer gestrip finaal vir die NG kerk, en van alle dinge is na 'n ....sekte toe.

Link to comment
Share on other sites

Thanks julle. Ons was ook die laaste tyd nie regtig meer NG nie. Ons het van die pastoor by Goodwood AGS verskriklik van gehou en hoe hy gepreek het. So ons het toe na hulle dienste toet ook gegaan nou en dan. Die pastoor is so nice, hy het jou aandag van die begin van die preek af tot die einde en vol lewe jong. Nie so boring soos van die ou NG predikante nie. Sal maar die storie uitkyk en sien waar ons inpas.

Iets wat ek nogal agter gekom het is dat die ozzies nie baie religious is nie.

Link to comment
Share on other sites

Dedrei

In my opinion the Assemblies of God (AOG) is closets to the AGS. Use the following link to find an AOG church http://www.aog.org.au/ContactUs/FindAChurc...33/Default.aspx

Have a look under http://www.australianchristianchurches.com/about.php it gives you a blurp on some of the churches and what they stand for they have link to a number of churches.

Find a church:

http://www.christiansonline.com.au/listing...arch.asp?mcID=1

In my opinion in South Africa there are many nominal Christians, in Australia the people that attend church, attend because they really want to be there. People don’t just attend because they are following a tradition. In my opinion there is a much larger difference between the people that attend church in Australia and those that don’t, compared to my experience from South Africa. That does not make the one group better than the other; it just shows a more distinct different approach to life between the two groups.

Link to comment
Share on other sites

Sonnetjie, I couldnt agree more. In my humble opibion there is more Christian people in my ±80 person congragation in Oz, than in my old NG ±1500 congregation in the RSA. Won't even start on the Roman Catholic style NG Kerke in SA, my blood pressure goes up again...

Link to comment
Share on other sites

Hi Dedrei,

Ek's nie so seker dat "ozzies nie baie religious is nie" Miskien bietjie vroeg om dit te besluit dink ek! Ek verstaan dis maar net jou eerste indrukke. Dit hang seker af waar jy kyk. Ek stem ook saam met van die ander hierbo. Onthou hier, seker meer as in SA, is godsdiens een van daai no-no's in terme van gesprekspunte, tesame met politiek ens.

cheers

C'bug

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...